# ANC Secretary General Fikile Mbalula is calling for government to spare no effort in investigating under whose authority 17 South Africans were recruited to fight in the Ukraine-Russia war. The men, who are trapped in the war-torn Donbas region of Ukraine, were lured to join mercenary forces involved in the war. According to News24, […]
# Die MK-party sê hy verwag dat die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring sal wegbeweeg van besnoeiings en mislukte neo-liberale beleide wat volgens hom Suid-Afrika in ʼn staat van ekonomiese verlamming dompel. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vanmiddag die begroting in die Nasionale Vergadering. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle vra grootskaalse belegging in infrastruktuur, […]
# The University of the Witwatersrand has suspended a newly elected student representative council member accused of raping a female student, pending the outcome of an investigation. The matter was reported to the university’s Gender Equity Office by a fellow student. Wits University spokesperson, Shirona Patel, says they condemn all forms of gender-based harm, and […]
# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname werk die provinsie se Groei vir Werksgeleenthede-strategie. Die provinsie se werkloosheidskoers het in die derde kwartaal van 2025 afgeneem tot 19,7-persent teenoor die tweede kwartaal se 21,1-persent. Winde sê 65-duisend werksgeleenthede is bygevoeg, maar nog werk moet gedoen word:
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê hy is bemoedig dat die bousektor ‘n rol begin speel om betekenisvol werk en geleenthede vir Suid-Afrikaners te bied. Volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname is 130-duisend nuwe werksgeleenthede in die bousektor in die derde kwartaal van 2025 geskep. Dit verteenwoordig byna die helfte van […]
# ActionSA verwelkom die skorsing van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement se adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Hy is by die Madlanga-ondersoekkommissie beskuldig dat hy na bewering Vusimuzi “Cat” Matlala se insypeling by die departement moontlik gemaak het. Hy het volgens berigte bedrieglike memorandums van verstandhouding met Matlala se sekuriteitsmaatskappy aangegaan. Tumelo Tshabalala van ActionSA sê die Madlanga-kommissie bevestig die […]
# Cosatu het die positiewe daling in die land se werkloosheidsyfer verwelkom. Die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname wat deur Statistiek Suid-Afrika vrygestel is, toon dat die werkloosheidsyfer van 33,2-persent in die tweede kwartaal tot 31,9-persent gedaal het. Die uitgebreide werkloosheidsyfer, wat ontmoedigde werksoekers insluit, staan op 42,9-persent. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê werkloosheid is die grootste enkele […]
# Die regering het die resultate van die derde Kwartaallikse Arbeidsmagopname vir 2025 verwelkom. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het met 1,3-persentasiepunte in die derde kwartaal van die jaar gedaal tot 31,9-persent vanaf 33,2-persent in die tweede kwartaal. Volgens die opname het werkende persone met 248-duisend toegeneem tot 17,1 miljoen. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, […]
# US Transportation Secretary Sean Duffy says flight disruptions could worsen considerably, and airlines could ground planes if the government stays closed. The Federal Aviation Administration mandated cuts to flights rose to six-percent yesterday at 40 of the country’s major airports, resulting in over one-thousand-200 flights cancelled. The Senate passed the short-term funding bill on […]