# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het berigte op sosiale media verwerp dat Nigeriese burgers dood en verskeie Ghanese beseer is tydens onlangse anti-immigrasie-betogings in die land. Hy noem die bewerings ongegrond en misleidend. Lamola bevestig wel wetstoepassings-agentskappe ondersoek die dood van twee Mosambiekse burgers wat blykbaar met die onrus in […]
# Iran’s Foreign Ministry says the US holds direct responsibility for the current ceasefire breaches, as Israel’s actions cannot be separated from American policies. Israel and Iran have traded strikes since the weekend, marking the first attacks on each other’s territory since the ceasefire came into force two months ago. Spokesperson Esmaeil Baghaei says incidents that have […]
# Die vakbondfederasie Cosatu stem ten volle saam met president Cyril Ramaphosa dat intimidasie, geweld en xenofobie teen buitelandse burgers nie die antwoord is op die land se probleme nie. Hy het beklemtoon buitelandse burgers veroorsaak nie Suid-Afrika se ekonomiese probleme nie, maar die ekonomie misluk om werk te skep. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, […]
# Chinese leader Xi Jinping is on a two-day state visit to North Korea, his first to the secluded nation in seven years. The trip comes ahead of the 65th anniversary of the signing of the friendship and mutual assistance treaty between the two nations, China’s only mutual defence treaty. In recent years, the North […]
# Die Polisiediens sê hy werk nou saam met belangrike rolspelers om die stryd teen misdaad teen kinders te verskerp. Vyftien-duisend-888 verdagtes is die afgelope jaar aangekeer en twee-duisend-773 skuldig bevind. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hulle is verbind tot die beskerming van kinders en om seker te maak diegene wat skuldig is aan mishandeling, […]
# Rugby: Springbok Sevens coach Philip Snyman says he is extremely proud of his team and how they performed throughout the season. The Blitzboks followed up their World Sevens Series triumph by successfully defending their World Championship title. Tristan Leyds won the Men’s Sevens Player of the Year award, while he and teammate Shilton van […]
# Polisie in Limpopo is ontplooi om vandag ʼn beplande betoging deur die teen-immigrasiegroep, March and March, te monitor. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê verlede week is ses winkels wat aan buitelanders behoort, in die Matikiring informele nedersetting geplunder. Die skade en waarde van die gesteelde goedere beloop sowat 394-duisend-rand. Drie verdagtes is gearresteer. Ledwaba […]
# Tennis: Die Italianer Flavio Cobolli is die eerste keer onder die mans-top-tien nadat hy die Franse Ope-eindstryd gehaal het. Hy het vier plekke tot tiende verbeter nadat hy teen nommer-drie, Alexander Zverev van Duitsland, verloor het. Jannik Sinner van Italië en die Spanjaard Carlos Alcaraz bly boaan die ranglys. Die voormalige nommer-een, Novak Djokovic […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion, Serena Williams, says she has nothing to prove as she prepares to make a return after four years. The 44-year-old American will play her first competitive match at Queen’s Club in London this week, when she partners 19-year-old Canadian Victoria Mboko in the women’s doubles. She has also added […]