# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has praised tighthead prop Asenathi Ntlabakanye’s dedication, which has led to him getting his first national call-up. The 26-year-old is one of four uncapped players included in the Bok squad to face the Barbarians in Cape Town on Saturday. Ntlabakanye’s transformation included intensive sessions at scrum coach Daan Human’s […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni is bekommerd oor die agteruitgang en die betreurenswaardige toestand van die Andries Scribante-sorgsentrum in Boksburg. Denise Janse van Rensburg van die Vryheidsfront Plus sê die sorgsentrum wat vir jare verblyf aan senior inwoners bied, het ‘n simbool geword van die munisipaliteit se versuim om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen. Sy […]
# Die hoof van die Tygerbergse hospitaal se Kliniese Eenheid vir Pediatriese Pulmonologie, Pierre Goussard, gaan volgende Saterdag aan die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland deelneem. Sy departement het dringend ‘n Olympus-bronkoskoop nodig, ‘n gesofistikeerde instrument wat dokters in staat stel om die lugweë van babas en kinders in kritieke toestand te ondersoek. Goussard wat ook […]
# Hittegolwe in Amerika raak al hoe gevaarliker weens klimaatverandering. Bykans 160-miljoen mense van die Midde-Weste tot die Ooskus moet aandag skenk aan waarskuwings oor hitte, terwyl waarskuwings oor uiterste hitte in sowat tien groot stede geld, insluitend Chicago, Boston, die stad New York en Detroit. Temperature kan oor die volgende paar dae in dele […]
# US president Donald Trump has rejected reports that a leaked intelligence assessment suggests America’s military strikes on Iran didn’t destroy the core components of its nuclear programme. The assessment by the Pentagon’s Defence Intelligence Agency says Iran’s stockpile of enriched uranium was not destroyed in Saturday’s strikes. On Truth Social, Trump lashed out at news […]
# Die Gautengse Dobbelraad waarsku teen die toenemende bedreiging van onwettige dobbelary in die provinsie. Die bedrywighede kan spelers geld laat verloor of hulle kan strafregtelik aangekla word. Dit sluit in ongelisensieerde aanlyn dobbelwebwerwe tot agterdeur-kasino’s en straatdobbelary. Die raad sê slegs gelisensieerde casino’s, aanlyn platforms en dobbellokale is wettig. Hy sê ongereguleerde plekke oortree […]
# Die Stad Tshwane se nooddienste-afdeling sê hulle het begin met beheerde voorbrande in die Rietvlei-natuurreservaat in Centurion. Dit word gedoen as ‘n proaktiewe maatreël vir die voorkoming van enige brande wat verwoestend kan wees tydens die winterseisoen. Die Nooddienste-woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die publiek word versoek om brande by die noodkommunikasiesentrum aan te meld:
# AfriForum is calling on the Special Investigation Unit, the Hawks and the National Prosecuting Authority to disclose information regarding corruption, procurement fraud and other financial offences at the Department of Water and Sanitation. The Hawks recently revealed to the standing committee on Public Accounts that the department is currently involved in eight active cases […]
# President Cyril Ramaphosa is set to respond to oral questions in the National Council of Provinces today. He will be dealing with a range of questions, including the social compact to rebuild the economy, youth unemployment, shortcomings in budgetary management, service delivery in municipalities, and black economic empowerment. The Presidency says Ramaphosa’s engagement with […]