# Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, twee weke gegee om ‘n plan te formuleer om die metro se verkwistende, onreëlmatige en ongemagtigde uitgawes te beperk. Dit het die metro het in die 2023/24-boekjaar meer as 24-miljard-rand gekos. Die minister waarsku versuim om op te tree kan veroorsaak dat […]
# ActionSA in Tshwane verwelkom die metro se vordering om politieke oorsig en prosesse te versterk om seker te maak probleme wat die Ouditeur-Generaal uitgelig het, word aangespreek. Die metro het ondersoeke na 11,7-miljard-rand van ʼn aanvanklike 13-miljard-rand se onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes voltooi. ActionSA-woordvoerder Henriette Frohlich sê hoewel Tshwane se beheeromgewing swak bly, […]
# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, en adjunkminister Mkhuleko Hlengwa, sê die departement se eerste skoon oudituitkoms in 31 jaar is ‘n stap in die rigting van ‘n volledig verantwoordbare en skoon administrasie. Hulle het hierdie skoon oudituitkoms toegeskryf aan die departement se verbintenis tot skoon bestuur en verantwoordbaarheid. Die departement se woordvoerder, Collen […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister, Dion George, says projects that bolster South Africa’s renewable energy capacity are welcomed and encouraged. This follows the recent launch of the Communities and the Private Renewable Energy Sector: Distributing Social Development Benefits in South Africa. This is a research project investigating how private renewable energy investments in […]
# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika eis ‘n strydlustige strategie van die regering se kant oor die Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere, nie ‘n kapitalistiese oorgawe nie. Die regering het misluk om ‘n handelsooreenkoms met Amerika voor die 1 Augustus spertyd te sluit, met ‘n 30-persent tarief wat op SA uitvoere na sy tweede grootste […]
# Die Stad Kaapstad sê hy het verskeie aansporings en inisiatiewe beskikbaar vir inwoners as deel van sy nuwe 2025/2026-begroting, insluitend ‘n skuldafskrywingsinisiatief. Die raad het onlangs die skuldafskrywing van ongeveer 2,2-miljard-rand in ou skuld vir kwalifiserende begunstigdes goedgekeur. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê die skuldafskrywingsinisiatief bied verligting vir kwalifiserende inwoners wat sukkel […]
# Die Gautengse Wysigingswet op Versoekskrifte van 2024 is amptelik bekragtig en versterk die provinsie se demokratiese raamwerk deur regeringsreaksie te versterk. Die Staande Komitee oor Versoekskrifte se voorsitter, Vuyiswa Jentile, sê hierdie wetgewing is ʼn belangrike stap na ʼn meer reaktiewe, deursigtige en mensgesentreerde provinsiale regering. Sy sê dit bevestig ook die Gautengse provinsiale […]
# Cope sê die voortgesette erosie van etiese regering onder Ramaphosa se leierskap is verraad teen die demokratiese waardes waarvoor Suid-Afrikaners geveg het. Die party sê adjunkpresident Paul Mashatile se versuim om ‘n diamantgeskenk van ‘n twyfelagtige sakeman te verklaar, tesame met Ramaphosa se weiering om aanspreeklikheid te eis, illustreer ‘n leierskapsgaping wat deur straffeloosheid […]
# The United Nations Conference on Trade and Development says that although plastics are directly linked to pollution, biodiversity loss, and climate change, there is still no comprehensive international treaty governing their composition, production, trade, and disposal. The latest Global Trade Update shows that plastic production reached 436-million metric tons worldwide in 2023. A total of […]