# ActionSA sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene begroting moet die grondslag lê vir volhoubare ekonomiese groei. Die minister keer vandag terug met ʼn derde begrotingspoging ná die eerste een in Februarie en ʼn tweede een in Maart. ActionSA-woordvoerder Matthew George sê hierdie begroting moet sukkelende landsburgers teen hoër belasting beskerm, seker […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad in Opvoedkunde toegeken aan Suid-Afrika se mees gevierde en veelbekroonde redaksionele spotprenttekenaar, Jonathan Shapiro, beter bekend as Zapiro. Die universiteit sê sy spotprente hou die afgelope vier dekades ‘n boeiende, insiggewende spieël op van gebeure in Suid-Afrika. Shapiro sê dis vir hom uiters aangenaam om te sien […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy verwag die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene begroting sal reageer op verskeie probleme wat die land in die gesig staar. Dit sluit in oorvol skole en tronke, en hospitale en klinieke se personeeltekorte. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê hulle vra Godongwana ook om ʼn begroting in […]
# Die ANC-studiegroep in Internasionale Betrekkinge en Samewerking glo president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, sal positiewe uitkomste oplewer tot voordeel van alle Suid-Afrikaners. Die twee leiers vergader vandag by die Withuis. Die studiegroep sê die besoek bied ʼn belangrike geleentheid om diplomatieke bande te versterk, ekonomiese samewerking te verbeter […]
# Twee Kaapstadse wetstoepassingsbeamptes is op aanklagte van ontvoering en afpersing gearresteer. Dit volg na ‘n interne ondersoek deur die Veiligheids- en Sekuriteitsondersoekeenheid. Die beamptes wat lede van die Metaaldiefstaleenheid was het na bewering twee mans in Khayelitsha ontvoer en ‘n losprys vir hulle vrylating geëis. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê […]
# The United Nations says no aid has been distributed in Gaza despite trucks carrying aid, including flour, baby food, medical equipment, and pharmaceutical drugs, having started to cross the border. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu lifted the eleven-week aid blockade on Sunday, allowing a basic amount of food to enter Gaza. UN spokesperson, Stephane […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die polisie se vinnige optrede geloof ná ʼn skietvoorval gister in Meyerton se sakegebied. Volgens die polisie het werkers van twee sekerheidsmaatskappye op mekaar geskiet en een persoon is gewond. Tien AK-47-aanvalsgewere en ʼn pistool is op en naby die taxistaanplek gevind en drie verdagtes is gearresteer. Jaco […]
# The National Assembly has adopted a report proposing the upper limit for donations received by political parties, and the disclosure threshold for political parties, independent candidates, and independent representatives. The portfolio committee on Home Affairs recommended that the upper limit of donations is set at 30-million-rand and that the disclosure limit be set at […]
# Soccer: Manchester City defeated Bournemouth 3-1 to close in on a place in the Champions League next season. Goals from Omar Marmoush, Bernardo Silva and Nico Gonzalez helped move Pep Guardiola’s men to third in the Premier League table. Dan Jebbison grabbed a late consolation, but the defeat ends Bournemouth’s hopes of qualifying for […]