# Build One South Africa says president Cyril Ramaphosa should have established a Special Investigating Unit probe into allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. The president has established a judicial commission of inquiry to investigate allegations relating to the infiltration of law enforcement, intelligence, and associated institutions within the criminal justice system by […]
# Buckingham Palace has confirmed that King Charles and Queen Camilla will host US president Donald Trump and first lady Melania at Windsor Castle from the 17th to the 19th of September. This will be Trump’s second visit to the UK, having been hosted by the late Queen Elizabeth in 2019. According to reports, it […]
# Johannesburg Water sê ses waterstelsels sal van Dinsdag tot Vrydag geraak word deur Rand Water se onderhoudswerk aan sy massawatervoorsiener se O2-pyplyn. In dié tyd sal min water voorsien word. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê met die huidige lae temperature in die metro, glo Rand Water dis nou die regte tyd om […]
# Die Verkiesingskommissie het die registrasie van die Islamic State of Africa -party verwerp. Die party se stigter, Farhad Hoomer, is voorheen van terrorisme in Suid-Afrika beskuldig. Die OVK het ISA se aansoek op drie gronde verwerp. Eerstens het die party nie die vereiste 300 handtekeninge van geregistreerde kiesers gekry nie. Tweedens het ISA die […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd oor die invoer van enige hoenderprodukte uit Brasilië na Suid-Afrika. Dit volg nadat die regering die verbod op invoer van pluimveeprodukte uit Brasilië gedeeltelik opgehef het. Die Departement van Landbou laat nou invoere toe uit alle Brasiliaanse provinsies, behalwe Rio Grande do Sul, waar voëlgriep voorgekom […]
# Die IVP loof president Cyril Ramaphosa vir sy optrede na hulle voorstel om ‘n kommissie van ondersoek in te stel om die wydlopende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Die minister van polisie, Senzo Mchunu, is op spesiale verlof geplaas terwyl die ondersoek aan di gang is. Die IVP se nasionale […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement in samewerking met die Mediese Buro vir Beroepsiektes het fase twee bekendgestel van die Maatskaplike Sekerheid-voordeleprogram vir Oudmynwerkers in Ekurhuleni. Dit volg na die suksesvolle instelling van fase een in die Wes-Rand-distrik waartydens meer as nege-duisend oudmynwerkers bereik is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hierdie program wil oudmynwerkers opspoor, […]
# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die voortdurende uitdagings waarmee begunstigdes van maatskaplike toelaes te kampe het, te midde van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se jongste hersieningsproses. Die hersiening van maatskaplike toelaes word gedoen op geteikende begunstigdes wat vermoedelik bykomende inkomstebronne het wat nie aan die agentskap verklaar is nie. […]
# ActionSA in Gauteng gaan vandag by die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion strafregtelike klagtes teen verskeie mediese fondse indien. ʼn Artikel 59-ondersoek het bevind Discovery, Gems en Medscheme het onregverdig en in ʼn rassediskriminerende manier teenoor swart diensverskaffers opgetree. ActionSA-woordvoerder, Matthew George, sê die ondersoek het ook bevind daar was ʼn groter moontlikheid van ondersoeke en […]