# Die bekroonde digter en bekende skrywer, professor Kobus Moolman, sê sy liefde en waardering vir die geskrewe woord het as tiener op hoërskool begin. Die 61-jarige, wat sedert 2016 aan die Universiteit van Wes-Kaapland doseer, lewer vanaand sy intreerede. Sy lesing sal delf in die manier waarop hy onderrig gee in die skryf van […]
# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement is steeds verbind tot die voorkoming van die verdere verspreiding van masels deur billike toegang tot roetine- en veldtoggebaseerde inentingsdienste. Die massa-inentingsveldtog teen masels en Duitse masels teiken meer as vier-miljoen kinders in Gauteng en duur tot 12 September. Die departement se […]
# Die Universiteit van Pretoria sê die Hatfield-kampus se lelie-dam wat in 1960 gebou is, het sedertdien ’n plek van vrede en bron van inspirasie geword waar voornemende kunstenaars kan skets en verf. Die dammetjie is geïnspireer deur die Franse impressionis, Claude Monet, se bekende reeks skilderye van ’n Japannese brug en ’n verskeidenheid lelies. […]
# Die Stad Tshwane sê Amcorweg in Centurion is ná ‘n drie jaar lange sluiting vir herstelwerk uiteindelik weer oop. Die pad is in April 2022 weens ‘n groot sinkgat gesluit. Geologiese ondersoeke is in Augustus 2023 afgehandel, en herstelwerk het amptelik in Mei vanjaar begin. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, […]
# Die DA in die KwaZulu-Natalse wetgewer verwelkom die verkiesing van sy lid, Imran Keeka, as eerste bykomende lid van die Statebond Parlementêre Vereniging se KZN-tak. Die vereniging ondersteun en bevorder demokrasie, goeie regering en menseregte in Statebondslande deur samewerking en deel van kennis onder sy parlementslede en wetgewers. Die DA sê Keeka se enorme institusionele […]
# Die Wes-Kaapse Beweeglikheidsdepartement het ‘n geleentheid aangebied om die ongelooflike vroue te vereer wat die ruggraat van die vragvervoerbedryf is. Dit is deel van die Vragvervoerfokusmaand-veldtog, wat vroulike vragmotorbestuurders en die lewensmaats van bestuurders vier wat die bedryf suksesvol maak. Die LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê vragvervoer is een van die belangrikste afdelings […]
# Die Kaapstadse stadsraad het die Bioverskeidenheids-ruimtelike plan 2025 as raadsbeleid aanvaar. Die beleid dien as ‘n handleiding vir ruimtelike beplanning, omgewings-beoordeling en natuurlike hulpbronbestuur vir ‘n verskeidenheid sektore wie se beleide en besluite bioverskeidenheid raak. Die metro bestuur meer as 20-duisend hektaar in sy 22 natuurreservate en 16 bioverskeidenheidsooreenkoms-bewaringsgebiede. Die onderburgemeester, Eddie Andrews, sê […]
# Burgerlike organisasies en kusgemeenskappe het amptelik appèl aangeteken teen die regering se omstrede besluit om goedkeuring te gee vir Shell se Ultra Deep olie- en gasprojek aan die Weskus. Die gebied waar Shell wil ontgin, is tussen Port Nolloth in die Nood-Kaap en Lambertsbaai in die Wes-Kaap. Green Connection se woordvoerder, Neville van Rooy, […]
# US envoy to the United Nations, Dorothy Shea, says that at a time when pressure on Hamas is more necessary than ever, some have instead taken steps that embolden Hamas and undermine the negotiators’ efforts. This comes as countries including France, the UK and Canada have announced plans to formally recognise Palestine as a […]