# Die Forum for South Africa sê die regering moet meer doen om spookwerkers en betaling-onreëlmatighede in alle nasionale en provinsiale departemente te bekamp. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in sy mediumtermyn-begrotings-beleidsverklaring gesê ongeveer nege-duisend hoërisiko-gevalle is vir verdere ondersoek verwys. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die kernprobleem met spookwerkers is […]
# Die vakbond Nehawu sê die Nasionale Tesourie gebruik die Geteikende en Verantwoordelike Besparingsplan om die Staatsdiens verder af te breek. Woordvoerder Lwazi Nkolonzi sê daar is ‘n groot aantal vakatures reg oor die Staatsdiens wat die vermoë ondermyn om voldoende dienste te lewer. Hy sê die vakbond kan nie toelaat dat die Tesourie nog […]
# Tennis: Five of the world’s top ten men and four of the top ten women will play in the United Cup in Australia in January. Two-time champion Team USA will be led by Taylor Fritz and Coco Gauff. World number three Alexander Zverev will spearhead Team Germany, while Alex de Minaur will lead the […]
# EFF leader Julius Malema says Solidarity and AfriForum must be charged for engaging in activities that undermine the sovereignty of the country. The lobby groups have played a visible and strategic role in shaping US perceptions of South Africa’s land-expropriation policies, minority-rights discourse and Afrikaner advocacy. Malema says South Africa must never be compromised by […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie is gereed om hierdie somer ʼn rekord-toeristeseisoen te beleef wat baie tot werkskepping sal bydra. Internasionale besoekers het verlede jaar 22,7-miljard-rand in die provinsie bestee terwyl plaaslike reisigers nog 18,6-miljard-rand bygedra het. Noko Masipa van die DA sê die provinsie is tans deur 25 lugrederye met […]
# US president Donald Trump has signed the short-term government funding bill, bringing an end to the longest shutdown in American history. This comes after the House of Representatives voted 222 to 209 to pass the bill in a deal struck between Republicans and centrist Senate Democrats last night, two days after the Senate approved […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer, Xolile Nqatha, het die gewelddadige aanval op ʼn langafstandbus van Makalala Trans veroordeel. Die bus was laat gistermiddag van Mthatha onderweg na Kaapstad toe dit op die R61 tussen Cofimvaba en Engcobo onder koeëls deurgeloop het. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê ‘n vrou is dood en nog […]
# City Power het die kragtoevoer afgesny na twee woonstelgeboue in Johannesburg wat ondersteun word deur die Nasionale Studentehulpskema vir studentehuisvesting. Daar is ‘n agterstallige elektrisiteitsrekening van 12-miljoen-rand. Die Stad Johannesburg en die kragvoorsiener het begin toeslaan op kliënte wat nie betaal nie en inwoners met onwettige koppelings. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê […]
# Die DA in Gauteng eis streng dissiplinêre optrede teen swak diens waar pasiënte beseer word. Dit volg na die stygende gevalle van pasiënte wat in staatshospitale beseer word, met sewe-duisend-386 verlede jaar teenoor sewe-duisend-117 die vorige jaar. Die hoogste voorkoms was in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal met een-duisend-257, gevolg deur die George Mukhari- en […]