# Die vakverbond Cosatu sê hy is verheug omdat die verbruikersprysinflasie in Julie tot 4,3-persent gedaal het van die 5-persent in Junie. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie die eerste keer in vyf maande verlangsaam, hoofsaaklik weens ʼn aansienlike daling in brandstofkoste. Matthew Parks van Cosatu sê die oorlog in die Midde-Ooste moet eindig en […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis believes her team has what it takes to qualify for next year’s Women’s World Cup, but admitted that the intercontinental play-off qualifying matches in November will be tough. The draw for the play-offs will be in Zurich, Switzerland, today, with South Africa, Ecuador, Papua New Guinea, Chinese Taipei, […]
# Tswhane-metropolisasie het gister saam met ander relevante belanghebbendes die Rea Spana-operasie in Mamelodi uitgevoer waar onwettige strukture vernietig is en ondernemings, insluitend winkels van buitelanders, gesluit is. Daar is 17 onwettige strukture vernietig. Die woordvoerder van die departement, Puleng Motholo, sê eienaars van ondernemings moet aan wetlike vereistes voldoen en moedig die publiek se […]
# Die vakbond, Saftu, sê die land se ekonomie word geteister deur hemelhoë werkloosheid, massa-armoede, ongelykheid, trae groei en dalende nywerheids-aktiwiteit. Inflasie het in Julie tot 4,3-persent gedaal teenoor vyf-persent in Junie. Asive Dyani van Saftu sê die medisyne wat voorgeskryf word vir ʼn inflasie-beperkende monetêre beleid, hoë rentekoerse en fiskale besuiniging, word toegedien aan […]
# Die Oos-Kaapse LUR van Vervoer en Gemeenskapveilighied, Xolile Nqatha, het ‘n ondersoek na bewerings van afdreiging deur lede van die Mthatha Taxivereniging begin. Hy het gister ‘n vergadering met die vereniging gehou. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die erns van die bewerings wat van die lede van die vereniging teen sommige […]
# President Cyril Ramaphosa will host his Zimbabwean counterpart Emmerson Mnangagwa for the Fourth Session of the South Africa-Zimbabwe Bi-National Commission. The commission serves as a mechanism for managing and advancing the partnership between the two nations. To date, more than 33 agreements and memoranda of understanding have been concluded between the two countries. Today […]
# At least 107 miners have died following a landslide at an artisanal gold mine in Zamboye in the western Central African Republic. Authorities believe the incident could have been caused by the collapse of several underground tunnels in which miners were working. Rescuers are racing to retrieve the bodies of victims and find survivors […]
# Tennis: World number 24 Tommy Paul knocked out top seed Alexander Zverev to reach the Cincinnati Open quarterfinals. The American beat the German, 4-6, 7-6, 6-4, setting up a clash against Italian Flavio Cobolli, who defeated Spaniard Rafael Jodar, 4-6, 7-6, 6-3. In the women’s draw, defending champion Poland’s Iga Swiatek beat France’s Diane […]
# KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, says South Africa’s correctional facilities are breeding grounds for crime and gangs. He briefed Parliament’s portfolio committee on Police yesterday as part of a summit on gang-related violence. The summit brought together victims of gang-related violence, civil society organisations, community-based organisations and individuals working daily to combat gang violence. […]