# Rugby: Samoa is reportedly facing a ban from World Rugby after the country’s government withdrew all recognition and financial support for its rugby union. Goverment says the governing body, Lakapi Samoa, had been given sufficient time to resolve internal issues and division affecting its administration. According to Samoan Observer, World Rugby has given the Samoan government 24 […]
# The United Nations warns Ebola is spreading rapidly in the Democratic Republic of the Congo, with cases doubling every 20 days. The number of infections has risen to three-thousand-200, including at least one-thousand-405 deaths. The outbreak, declared on May 15, is caused by a strain for which there is no approved vaccine or treatment. […]
# Thirteen people, including children, have been killed in Russian airstrikes in Ukraine in the early hours of this morning. The attack came hours after Ukrainian president, Volodymyr Zelensky warned the country about Moscow launching a massive attack. Two girls, aged 5 and 12, were among six killed in Kryvyi Rih. Six more people were […]
# Die DA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek nadat 67 voorvalle van diefstal en vandalisme die afgelope wintervakansie by 57 skole aangemeld is. Die geraamde skade beloop meer as 2,1-miljoen-rand. Die provinsiale Onderwysdepartement sê die skoolvoedingsprogram se kombuise, rekenaarkamers, elektriese infrastruktuur, veiligheidstoerusting, geskenkte skoolskoene en selfs groente uit skole se groentetuine is gesteel of […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, het kommer uitgespreek oor die Menseregtekommissie se bevinding oor ernstige afvalwater-besoedeling in die Oos-Kaap. Volgens die kommissie is Buffalo City se Wesbank-watersuiweringsaanleg se E. coli-vlakke sowat ses-duisend keer hoër as wat veilig is, terwyl twee van die Kouga plaaslike munisipaliteit se watersuiweringsaanlegte nie aan standaarde voldoen nie. Die […]
# Motorsport: Formula One’s president, Stefano Domenicali, says the current season will conclude in Europe in the event the final two Grand Prix in Qatar and Abu Dhabi cannot take place due to the ongoing conflict in the Middle East. The uncertainty follows the removal of the races in Bahrain and Saudi Arabia from their […]
# Die Stad Kaapstad sê hy verskerp pogings om die metro se ryke geskiedenis te bewaar en te deel deur nuwe digitalisering-tegnologie en die ontwikkeling van ʼn vernuwende aanlyn eHeritage-platform. By die inligtingsentrum vir omgewing-erfenishulpbronne word agter die skerms gewerk om duisende waardevolle geskiedenisrekords meer toeganklik vir inwoners te maak. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, […]
# Die Stad Tshwane doen ʼn beroep op alle sakeondernemings in die metro om Suid-Afrikaanse arbeids- en immigrasiewette na te kom. Die metro en die Departement van Indiensneming en Arbeid het ooreengekom om samewerking te versterk om werksgeleenthede te beskerm en nakoming van arbeids- en immigrasiewette te bevorder. Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, […]
# US president Donald Trump has criticised the Federal Reserve for leaving interest rates unchanged, saying lower borrowing costs would further strengthen the economy. Policymakers voted 9-3 in favour of keeping interest rates on hold between 3.5-percent and 3.75-percent. The decision comes amid growing uncertainty over the impact of the ongoing conflict in the Middle […]