# Die top tien skole wat gekies is om na die volgende afdeling van die 2025 Samsung Solve for Tomorrow STEM-kompetisie deur te gaan, is bekend gemaak. Die kompetisie daag leerders in graad 10 en 11 van benadeelde gemeenskappe uit om werklike probleme in die wêreld te identifiseer en hulle op te los met die […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het nuwe wetenskaplaboratoriums by vier skole in Atteridgeville buite Pretoria bekendgestel. Dis deel van ʼn openbare-privaat vennootskap waar maatskappye soos die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie en Huawei van China toerusting en tegnologie geskenk het. Ramokgopa sê die doel van die projek is om die gehalte van wetenskaponderrig in […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy hou steeds vol dat die algemene afskryf van skuld ʼn kultuur van nie-betaling skep. Ten spyte van die metro se skuldverligtingsprogram het inwoners se uitstaande skuld in die vorige boekjaar met meer as 700-miljoen-rand gestyg. Mark Surgeon van die VF Plus sê volgens die Departement van Finansies […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het 69 begunstigdes in Mahikeng, Noordwes, gediskwalifiseer nadat ondersoeke onthul het dat hulle bykomende inkomstes het. Die agentskap is besig met ʼn kontroleringsproses om toelaes, wat miljoene kwesbare ontvangers ondersteun, se integriteit te beskerm. SASSA se uitvoerende hoof, Themba Matlou, het aan die SABC gesê hierdie hersiening is […]
# The Free Market Foundation is calling on Parliament to repeal the Expropriation Act and introduce a just and equitable land reform programme. The Act provides a common framework to guide the processes and procedures for the expropriation of property by organs of state. The foundation says the legislation is dangerous, unconstitutional, and cannot achieve […]
# US president Donald Trump says he will host the leaders of Armenia and Azerbaijan at the White House today for what he calls a historic peace summit. The expectation is that a peace agreement will be signed to end decades of conflict between the South Caucasus nations. The two countries went to war twice […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he plans to continue building squad depth and nurturing the young talent for the future. The Boks wrapped up their two-week conditioning camp in Johannesburg yesterday, which included three Junior Springbok World Rugby Under-20 Championship winners. Erasmus says that during the camp, Bathobele Hlekani, Cheswill Jooste, and Haashim […]
# Die Amerikaanse heffing van ‘n 30-persent tarief op Suid-Afrikaanse goedere, hou ‘n groot bedreiging in vir die land se uitvoer van veral minerale en motorvoertuie in. Amerika is Suid-Afrika se derde grootste handelsvennoot. Dis die mening van Frederick Mitchell, die hoofekonoom van Aluma Capital. Hy sê die waarskynlike afname in uitvoer van edelmetale en […]
# Enactus Qwaqwa van die Universiteit van die Vrystaat se grensverskuiwende projek, Root Rescue, gaan in September aan die Enactus-wêreldbeker in Thailand deelneem. Die projek het onlangs die Enactus 2025 Early-Stage National Exposition gewen. Die universiteit sê Root Rescue het ontstaan weens ʼn behoefte aan ʼn oplossing vir probleme in die landbou. Dit sluit in […]