# Die Referendum-party sê president Cyril Ramaphosa kies om die reg op selfbeskikking by die Verenigde Nasies te bepleit, maar tuis is sy regering aktief daarteen gekant. Ramaphosa het Dinsdag in sy toespraak by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gevra dat internasionale reg gerespekteer, en Palestyne se reg op selfbeskikking erken word. Die Referendum-party […]
# Rugby: Ondersteuners word aangemoedig om die Kaapstad Stadion Vrydagaand vol te pak wanneer die Stormers die nuwe Rugbykampioenskap-seisoen teen die verdedigende kampioen Leinster open. Die Stormers het verlede seisoen die kwarteindstryd gehaal waar hulle teen die Glasgow Warriors verloor het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê weens beperkte parkering in die […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says they won’t underestimate the dangerous Argentina ahead of Saturday’s Rugby Championship clash in Durban. The Boks have won ten of their last 12 matches against the Pumas, dating back to 2018, with their only two defeats being in Argentina last season and in 2018. Erasmus says the Los […]
# Die vakbond SAFTU sê president Donald Trump van Amerika se onlangse opmerkings oor klimaatsverandering is roekeloos en kom neer op ʼn gevaarlike vorm van klimaatsontkenning en imperialistiese arrogansie. Trump het vroeër die week in ʼn skerp aanval op die Verenigde Nasies gesê klimaatsverandering is die grootste skelmstreek wat nog ooit op die wêreld afgedwing […]
# Die ANC Jeugliga sê hy gaan voort om pogings om politieke moorde te beëindig te ondersteun en die land se demokrasie te beveilig. Borgtog is Dinsdag geweier vir die gewese munisipale bestuurder van uMzimkhulu, Stanley Sikhosana, wat verbind word met die moord op die vorige ANC Jeugliga sekretaris-generaal, Sindiso Magaqa. Die nasionale woordvoerder van […]
# Die United Democratic-studentebeweging sê hy is geskok oor die voortslepende geweld teen kinders in skole deur mense wat veronderstel is om hulle te skerm. Die afgelope maand het berigte van seksuele misbruik, teistering en wangedrag waarby onderwysers betrokke is, by skole in Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat aan die lig gekom. Die […]
# Die ANC-jeugliga sê president Cyril Ramaphosa se toespraak by die 80ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies stem ooreen met sy stryd vir ʼn regverdige, billike en mensgesentreerde wêreld. Die president het Dinsdag in sy toespraak gevra vir hervorming van die VN-veiligheidsraad en aanspreeklikheid vir oortredings van internasionale reg. Die jeugliga se nasionale woordvoerder, […]
# Die Nasionale Unie van Mynwerkers veroordeel die onlangse ontstellende optrede van die bestuur van Radel in Randburg, Johannesburg. Die maatskappy vervaardig en versprei ‘n wye reeks produkte en fokus veral op diens aan die swaarvoertuignywerheid. NUM het verlede week gesê ‘n bestuurder het werknemers na die kleedkamer gevolg om te sien hoe lank hulle […]
# Golf: Two-time major winner Collin Morikawa has dismissed the idea that Team USA receiving payment might mean they have less desire than Team Europe to win the Ryder Cup. Critics have questioned the PGA of America’s decision to pay the US team members for their participation in the Ryder Cup, which gets underway at […]