# Drie mense is vroeg vanoggend dood in ʼn ongeluk tussen twee ligte voertuie op die R60 tussen Ashton en Robertson in die Wes-Kaap. Drie ander mense is beseer. Die hoof van die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit se verkeersafdeling, Maxine Bezuidenhout, sê die R60 is tans gesluit terwyl die toneel opgeruim en die nodige ondersoeke […]
# Soccer: Four people have been arrested and a police official was injured during unrest on Edgware Road in London after last night’s World Cup quarterfinal between France and Morocco in Boston. France won 2-0 to reach their third consecutive semifinal. Videos on social media show fans waving Moroccan flags while clashing with riot officers, […]
# Die adjunk-minister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê groot vordering is gemaak met die projek om die Clanwilliamdam in die Wes-Kaap se wal hoër te maak. By voltooiing sal die wal 13 meter hoër wees en die dam se inhoudsvermoë met 82-miljoen kubieke meter water verhoog. Mahlobo sê die strategiese infrastruktuurontwikkelingsprojek is gerig […]
# Forum for South Africa sê dis onaanvaarbaar dat gemeenskappe in vrees leef terwyl misdadigers toegelaat word om sonder enige respek vir menselewens op te tree. Dit volg na Woensdagnag se twee afsonderlike massaskietvoorvalle op die Kaapse Vlakte waarin sewe mans dood is. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie sinnelose moorde bewys dat geweldsmisdaad […]
# The MK Party is reportedly under severe financial pressure, revoking all travelling allowances for its leaders, ahead of the local government elections. According to News24, internal communications between party leader Jacob Zuma and new treasurer-general Brian Molefe inform all national officials, leagues, and recognised structures that all travel accommodation, car, and venue hire funded […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die besluit van die Nasionale Tesourie om die fondse vir Julie van Emfuleni te weerhou, plaas die munisipaliteit onder erge finansiële druk. Die Tesourie het Emfuleni onder meer opdrag gegee om sy ongewone, ongemagtigde, nuttelose en verkwiste uitgawes teen 30 September vanjaar met ten minste 25-persent te besnoei. […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy veroordeel die grondwetlike wysiging in Zimbabwe wat president Emmerson Mnangagwa toelaat om tot 2030 aan bewind te bly. Die nuwe wet wat in die Parlement aanvaar is, verleng presidensiële en parlementêre termyne van vyf tot sewe jaar. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap kan nie aanvoer […]
# The United Nations has expressed concern at the escalating deadly Russian drone and missile attacks on Ukrainian civilians. Russian strikes killed at least 265 civilians in Ukraine and injured one-thousand-816 in June, the highest combined casualty count since the first months after Moscow’s full-scale invasion in February 2022. Meanwhile, Ukraine has also intensified its […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ʼn dringende landwye waarskuwing uitgereik nadat SPAR talle jogurtprodukte van die rak verwyder het. Dit raak SPAR se vetvrye jogurt, laevet-jogurt, dubbelroom-jogurt, Indulge-dubbelroomjogurt en SPAR Active Drinking Yoghurt produkte. Die betrokke produkte het ʼn verkoop-teen-datum van 9 Augustus 2026 en gebruik-teen-datum van 12 Augustus. Die Verbruikerskommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, […]