# Die Afrika-klimaatsveranderingfonds deur die Afrika-ontwikkelingsbank help Ugandese vroue met geslagsgelykheid en klimaatsverandering. By ʼn woudherstelterrein in Kotido leer vroue om bome te plant, toegang tot grond te kry en waterbewaring. Gemeenskapsleiers, die burgerlike samelewing en plaaslike amptenare is ook betrokke. Die projek bemagtig vroue as omgewingsleiers, met tasbare resultate soos boomkwekerye en plaaslike klimaatsaksie. […]
# The United Nations Agency for Palestine Refugees is warning that the trickle of supplies being allowed into war-torn Gaza will not halt famine. It is estimated that 500-thousand people face starvation in the enclave. Israel has intensified its military operation in northern Gaza against Hamas, killing at least 50 people in air strikes in […]
# Johannesburg se Rea Vaya-pendelaars het tot 1 Julie tyd om oor te skakel na die nuwe oranje slimkaarte. Dit volg nadat die busstelsel na ʼn kontantlose rekeninggebaseerde kaartjieplatform oorgeskakel het. Die oranje slimkaart wat 50-rand kos, is regstreeks verbind met pas-geïnstalleerde kaartlesers op alle busse en stasies. Hierdie opgradering is deel van ʼn 300-miljoen-rand belegging […]
# Johannesburg mayor Dada Morero has allegedly buried reports which shows that City Power has been hampering the metro’s ability to provide services for years. According to News24, the reports show that as of 30th September 2024, City Power had a 16.3-billion-rand negative bank balance. According to the Auditor General, the power utility made a […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê dat hulle die gebruik van alternatiewe en gemengde finansieringsinstrumente ondersteun om noodsaaklike infrastruktuurbeleggings in die provinsie te finansier. Die provinsiale regering het die Wes-Kaapse Alternatiewe en Gemengde Finansieringsraamwerk van stapel gestuur om privaat- en ontwikkelingsbefondsing vir groot infrastruktuurprojekte te mobiliseer. Die DA se Dirk Wessels sê die doel […]
# Die Stad Tshwane sê talle gebiede in sommige dele van Hammanskraal beleef tans wateronderbrekings. Dit volg nadat drie panele by die Themba-watersuiweringsaanleg beskadig is. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê ʼn span tegnici kon een van die drie pompmodules herstel en in werking stel, en sal vandag op die ander twee fokus:
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika se binnelandse en kusgemeenskappe moet meer bewus raak van die land se oseaan-erfenis. Hy het die hoofrede gelewer op ʼn slypskool met die titel, Verbind binnelandse gemeenskappe met die oseaan, in Mbombela, Mpumalanga. Dis deel van Suid-Afrika se groter #Ocean20-pogings onder sy G20-presidentskap […]
# Hillbrow se strate is gevul met musiek, dans, teater en akrobate tydens die Hey Hillbrow! Let’s Dlala!-fees. Meer as 300 kunstenaars, insluitend die jeug en gestremde groepe, het deelgeneem aan die openbare optredes met die tema Time Travel Through Dreamin. Die geleentheid is gemik op die herwinning en herverbeelding van Johannesburg se middestad. Die […]
# Die DA in Tshwane doen ʼn beroep op die ANC-beheerde administrasie om op te tree na die onlangse toename in kabeldiefstal en vandalisme aan elektriese infrastruktuur. Sowat 500-miljoen-rand gaan elke jaar weens kabeldiefstal en vandalisme verlore. Alfred Makhafula van die DA sê hierdie probleem in die metro het onlangs toegeneem, wat inwoners, sakeondernemings en […]