# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd oor die leerlingrybewys-slaagsyfer van 17-persent in die 2025/2026-boekjaar onder die nuwe gerekenariseerde leerlingrybewys-toetsstelsel. Die stelsel kies lukraak vrae uit ʼn databasis met sowat een-duisend-200 vrae. Nomafrench Mbombo van die DA sê die party ondersteun hervorming wat padveiligheid verbeter en geleentheid vir bedrog verminder. Sy voeg […]
# Die burgemeesterkomiteelid vir Menslike Nedersettings in Tshwane, Aaron Maluleka, sê die hervestiging van Mamelodi-vloedslagoffers in Leeuwfontein Uitbreiding 32 vorder goed. Tot op hede is 381 van die 402 kwalifiserende begunstigdes suksesvol in die nuutontwikkelde dorpsgebied hervestig. Die woordvoerder van die departement, Doreen Mokgolo, sê die hervestigingsprogram is deel van die metro se voortgesette onderneming om […]
# Disgraced R&B singer R Kelly has filed a formal request asking US president Donald Trump to commute his 30-year prison sentence. The 59-year-old, whose full name is Robert Sylvester Kelly, was found guilty in 2021 of leading a criminal enterprise that recruited women and underage girls for illegal sexual activity and pornography. In 2022, […]
# Die vakverbond Saftu veroordeel die moord op March and March se Gautengse leier, Andile Somgaxa, en sê geweld en politieke sluipmoorde het geen plek in ʼn grondwetlike demokrasie nie. Somgaxa is vroeër die maand in die oprit na sy huis in Greenfield, Johannesburg geskiet en het in die hospitaal aan sy wonde beswyk. Asive […]
# Die regering moedig Suid-Afrikaners aan om in Mandela-maand deel te neem aan aktiwiteite en hulp te verleen waar nodig. In hierdie maand kry mense die kans om die lewe en nalatenskap van wyle president Nelson Mandela te gedenk deur diens aan ander en sterker gemeenskappe te bou wat meer vir mekaar omgee. Die regering […]
# Die GOOD-party in Stellenbosch sê hy is bekommerd oor die aantal noodlottige skietvoorvalle in Groendal wat moontlik verband hou met afpersing-sindikate wat plaaslike spazawinkels teiken. Grechard Petersen van die party sê die driedubbele moord in Jakaranda-straat in Mei en die noodlottige skietvoorval in Langrug was nie geïsoleerd nie. Hy sê dis deel van ʼn […]
# Die vakbondfederasie SAFTU het die Appèlhof se besluit verwelkom wat die Nasionale Vervolgingsgesag toelaat om teen die vryspreking van die selfverklaarde Nigeriese pastoor Timothy Omotoso en sy medebeskuldigdes te appelleer. Omotso is in Mei verlede jaar as ongewenste persoon in Suid-Afrika verklaar en hy is vir vyf jaar verban. Dit het gevolg nadat hy […]
# Soccer: Banyana Banyana coach, Desiree Ellis, admits selecting the final squad for the Women’s Africa Cup of Nations in Morocco has been tough. The final group of 26 will be announced tomorrow from a group of 31 attending a camp currently. South Africa had been drawn in Group B alongside Ivory Coast, Burkina Faso, […]
# Wydverspreide veldbrande het gister kragonderbrekings in die sentrale en oostelike voorstede van Johannesburg en Midrand veroorsaak. Die vuur het ook onder hoëspanning-kragdrade gebrand, en veroorsaak dat ʼn belangrike substasie in die oostelike dele van Johannesburg uitskop. Dit het elektrisiteitsvoorsiening in die metro se oostelike korridor geraak. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die […]