# Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n dringende besoek aan KwaZulu-Natal bring om ondersoek in te stel na die finansiële probleme wat die provinsiale Departement van Onderwys ervaar. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê tydens die besoek sal die minister ‘n vergadering met premier Thamsanqa Ntuli, die LUR vir Onderwys, […]
# Platinum North West TV het sy amptelike bekendstelling op 1 Oktober aangekondig, wat die begin van ‘n nuwe era van uitsaaiwese vir Noordwes inlei. Platinum North West TV se uitvoerende hoof, Jonathan Ramotsei, sê die gemeenskapsgesentreerde kanaal is toegewy aan die vermaak, inlig en inspirasie van gehore deur middel van inhoud wat die diverse […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU het die uitkoms van sy gesprekke met die polisie oor die onregverdige verwydering van studente by die Bhisho-opleidingskollege in die Oos-Kaap verwelkom. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê 15 lede is uitgesluit op grond van sigbare tatoeëermerke en ander menslike hulpbron-verwante sake. Hy sê die betrokke lede is herstel […]
# Die Stad Kaapstad het die jongste bekendstelling van die stad se Sakebehoud- en Uitbreidingsprogram in die industriële gebiede Paarden-eiland, Elsiesrivier en Beaconvale bekendgestel. Die program, wat aanvanklik in Atlantis van stapel gestuur is, word nou bedryf in verskeie sleutelsentrums, insluitend Blackheath, Epping en Airport Industria. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die […]
# Die DA-studente-organisasie het die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se volgehoue versuim om sy mees basiese verpligtinge teenoor Suid-Afrikaanse studente na te kom, sterk veroordeel. Andrea Martinez van DASO sê in April 2025 het die voormalige minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, ‘n vier-persent-verhoging in studentetoelaes aangekondig. Sy sê maande later bly hierdie belofte […]
# The United Nations has reinstated an arms embargo and other sanctions on Iran over its nuclear programme following a process triggered by European powers that Tehran has warned will be met with a harsh response. Britain, France, and Germany initiated the return of sanctions on Iran at the UN Security Council over accusations it had violated a 2015 […]
# China’s former minister of Agriculture and Rural Affairs, Tang Renjian, was sentenced to death with reprieve, for bribery, at a court in Jilin province. This is according to state-run news agency Xinhua. In September last year, Tang was removed as minister and in November expelled from the Chinese Communist Party. In April this year, […]
# Die KwaZulu-Natalse provinsiale georganiseerde misdaadeenheid het drie verdagtes in hegtenis geneem, van wie twee vermoedelik afpersingsindikaatleiers in Eshowe en Durban is. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê tydens die optrede Vrydag het die polisie ‘n lasbrief vir inhegtenisneming by ‘n woning in die Ntumeni-gebied in Eshowe uitgevoer. Hy sê toe die polisie by die woning […]
# Die Stad Tshwane versoek dat sy inwoners deelneem aan die proses vir ‘n konsep-Sokhulumi-distriksplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die konsepplan het ‘n paar voorgestelde opsies vir ontwikkeling vir die gebied geïdentifiseer, insluitend die uitbreiding van landbou-aktiwiteite, die ontwikkeling van behuising en gemeenskapsfasiliteite, sowel as moontlike sake-ontwikkeling: