# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika se toekoms word bepaal deur beleggings in jongmense. Mashatile het aan leerders by die Ohlange High School in Inanda, eThekwini, KwaZulu-Natal, gesê die bemagtiging van die jeug deur middel van onderwys, vaardighede en ekonomiese geleenthede is noodsaaklik om ‘n sterker land te bou. Die adjunkpresident het gevra vir groter […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake verwelkom die bekendstelling van die Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering en beskryf dit as ‘n geleentheid om strukturele swakhede in munisipaliteite aan te spreek. Die beleidsraamwerk beoog om verantwoordbare en finansieel volhoubare munisipaliteite te bou wat betroubare dienste kan lewer en op gemeenskapsbehoeftes kan […]
# Rugby: The Sharks have strengthened their position in the United Rugby Championship with a bonus-point victory over Cardiff last night, while the Lions suffered defeat against Edinburgh in Round Four. The Sharks fought back to beat the Welsh hosts 36-21, scoring six tries in an impressive away performance. The visitors led Cardiff 17–7 at […]
# Rand Merchant Bank, the corporate and investment banking arm of South Africa’s FirstRand, has opened an advisory business in Beijing to connect Chinese companies and investors with trade and investment opportunities across Africa. FirstRand CEO Mary Vilakazi says China brings capital, technology, manufacturing capability and an ability to build at scale and speed. Africa […]
# RISE Mzansi se burgemeesterskandidaat in Johannesburg, Lukhona Mnguni, sê hy is gereed vir ‘n opbouende, beginselvaste verhouding met die Nasionale Tesourie om die stad se finansiële krisis aan te pak. Mnguni het op ‘n ontbytgeleentheid van die Henley-sakeskool geoormerkte fondse bevraagteken, asook die stad se besluit om slegs 7-persent van sy elektrisiteitsinkomste aan City […]
# Gholf: Branden Grace is die jongste Suid-Afrikaner wat LIV Golf verlaat, en die wenner van nege DP World Toernooie is in die 2026-27-seisoen voltyds terug by dié reeks. Die 38-jarige Grace sluit nou aan by sy voormalige kaptein, Louis Oosthuizen, wat verlede Woensdag ook sy vertrek aangekondig het. Grace, wat spog met 15 professionele […]
# ‘n Internasionale kliniese proefneming, gelei deur professor Georgina Long van die Melanoom-instituut in Australië, het bevind dat ‘n individueel-aangepaste kanker-entstof die risiko dat melanoom kan terugkeer, of pasiënte sterf, met 42-persent kan verminder. Die fase 3-proef het een-duisend-137 pasiënte ingesluit wie se gewasse chirurgies verwyder is. Navorsers van die farmaseutiese maatskappye Moderna en Merck […]
# Teheran het omvattende planne opgestel om ondersese kommunikasiekabels in die Golf te teiken, indien Amerika en Israel Iran weer aanval. Twee senior Iranse veiligheidsamptenare het aan Reuters gesê ondersese kabels in die streek kan in enige hernieude konflik as teikens dien, indien diplomasie met Washington sou misluk. Hulle het min besonderhede verskaf en nie […]
# Golf: Branden Grace is the latest South African to leave LIV Golf and the nine time DP world tour winner is set to return full-time to the circuit for the 2026-27 season. The 38-year-old has now joined his former skipper Louis Oosthuizen who announced his departure last Wednesday. Grace, who boasts 15 professional victories […]