# The death toll in Nepal’s flood disaster has risen to at least 356 people, with hundreds still missing after a glacial collapse triggered devastating flooding along the Nepal-Tibet border. Six South Africans are currently reported as missing, but local and international disaster authorities have not confirmed them among the dead. They are among more […]
# Die Suid-Afrikaanse Vrag- en Logistiekvereniging en die Padvragvereniging vra ‘n verenigde herstelplan om voorspelbare vragvloei deur die Durbanse houer-terminaal te herstel. Die bedryfsliggame sê weeklikse stelselprosesse het met 26-persent gedaal ná die NAVIS-stelselverandering middel Augustus, terwyl vertragings met vaartuie en vragmotors toegeneem het. Die organisasies vra ‘n openbare herstelplan van 30-dae, verbeterde toerusting en […]
# Rugby: All Blacks’ head coach Dave Rennie made several changes to his team for Saturday’s second Test against the Springboks in Cape Town. Prop George Bower replaces Ethan de Groot, who is injured, together with lock Josh Lord. Tupou Vaa’i moves to the second row, replacing Lord, with Simon Parker at flank. Xavier Numia comes […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in die Gautengse metro Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, het beloof sy sal binne haar eerste 100 dae ‘n onafhanklike eenheid vir die beskerming van verklikkers stig as sy verkies word. Dit sal amptenare ‘n veilige manier bied om ongerymdhede en korrupsie aan te meld sonder vrees vir intimidasie of vergelding. Rasilingwane […]
# Die regspan van die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het voor die Madlanga-kommissie getuig die Polisiediens dek nie sy regskoste nie. Die span is steeds bereid om die te help. Die voorsitter, oudregter Mbuyiseli Madlanga, het aangedui die kommissie het dalk nie die gesag om regstreeks in te gryp nie. Hy het […]
# Illovo sê vertragings met die instel van ‘n hersiene dollar-gebaseerde verwysingsprys vir ingevoerde suiker plaas toenemende druk op die plaaslike suikerbedryf. Die voorgestelde verwysingsprys sal van tien-duisend-838-rand tot 14-duisend-425-rand per ton verhoog word. Illovo sê die toename in suikerinvoere benadeel plaaslike suikerrietprodusente en suikermeulens, en bedreig werksgeleenthede en landelike gemeenskappe. Die onderneming vra die […]
# Satellite imagery suggests yesterday’s deadly flash flood near Nepal’s border with Tibet may have been triggered when the lower part of a glacier broke off and crashed on to the valley floor hundreds of metres below. It was not clear what caused the glacier to collapse, but Nepali officials have pointed to an earthquake in […]
# Kaapstadse Verkeersdienste is op die toneel van ‘n botsing tussen twee minibustaxi’s en ‘n vragmotor op die N7-suid naby Malibongwe-rylaan. Woordvoerder Kevin Jacobs, sê amptenare werk daaraan om die verkeersvloei te herstel. Hy sê die oorsaak van die ongeluk is onbekend en geen sterftes is aangemeld nie:
# Die Durbanse houer-terminaal doen stappe om agterstallige vrag op te klaar en gewone bedrywighede te herstel ná die instel van sy nuwe NAVIS-terminaalbedryfstelsel. Bedryfshoof Grant Bahlmann sê die stelsel is bestendig, maar beperkings met toerusting en terrein-opeenhoping vertraag die proses. Tydelike beperkings bly intussen van krag terwyl ingevoerde vrag verwyder word. Bahlmann sê bergingsfooie […]