# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die Patriotic Alliance se dreigement om die regering van nasionale eenheid te verlaat, sal nie die koalisieregering laat wankel nie. Die PA-leier Gayton McKenzie dreig om sy party aan die koalisieregering te onttrek indien Kenny Kunene nie teen môre weer as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer aangestel […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die herverkiesing van Suid-Afrika tot die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie se Bestuursraad verwelkom tydens die 42ste Algemene Vergadering wat tans in Montreal, Kanada, plaasvind. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê die verkiesingstemming het Saterdag plaasgevind, en Suid-Afrika is herkies in Deel II van die Algemene Raad, ‘n kategorie […]
# Die DA sê hy is bekommerd oor die vertraging in die ondersoek na wanadministrasie by die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde. Toby Chance van die DA sê in Februarie vanjaar het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, onder die druk van die Demokratiese Alliansie, TSU International aangestel om bewerings van wanadministrasie by […]
# Die Verenigde Nasies het ‘n wapen-embargo en ander sanksies teen Iran herstel oor sy kernprogram. Dit volg na aanleiding van ‘n proses deur Europese moondhede waarvolgens Teheran gewaarsku is dat streng reaksie sal volg. Brittanje, Frankryk en Duitsland het begin met die herinstelling van sanksies teen Iran by die VN-Veiligheidsraad. Dit gaan oor beskuldigings […]
# Die UDM is ernstig omgekrap oor die groeiende krisis in Suid-Afrika se onderwysstelsel, met duisende onderwysers wat óf die beroep verlaat óf oorweeg om te bedank. Die waarnemende sekretaris-generaal van die UDM, Zandile Phiri, sê verslae bevestig dat byna die helfte van Suid-Afrika se onderwysers wil bedank. Sy sê dit is as gevolg van […]
# Die DA sê stygende infrastruktuurkoste, ‘n beperkte en verouderde plaaslike regering inkomste-model, en bo-inflasie stygings in elektrisiteit en loon-insette het geweldige druk op munisipale begrotings geplaas. Leon van Wyk van die DA sê Wes-Kaapse munisipaliteite soos Drakenstein, Mosselbaai, Stellenbosch, Saldanhabaai, Overstrand en George het almal sterk finansiële prestasie getoon. Hy sê finansiële bestendigheid is […]
# China se voormalige minister van Landbou en Landelike Sake, Tang Renjian, is Sondag in ‘n hof in die Jilin-provinsie ter dood veroordeel wat uitgestel is vir omkopery. Dit is volgens die staatsnuusagentskap Xinhua. In September 2024 is Renjian as minister verwyder en in November uit die Chinese Kommunistiese Party geskors. In April vanjaar is […]
# Die DA in Tshwane sê die stad het reeds erken dat inwoners wat reeds die weeklikse vullisverwyderingsdiens gebruik, dubbel gefaktureer is deur middel van die sogenaamde stadsreinigingsheffing. Cilliers Brink van die DA sê die heffing is nie bedoel vir huishoudings wat reeds meer as 400-rand per maand aan Tshwane betaal vir weeklikse vullisverwydering nie. […]
# Die Activists and Citizens Forum sê die getuienis van die hoof van polisieregsdienste, Marga Van Rooyen, het weer eens die ondoeltreffendheid van parlementslede blootgelê. Woordvoerder Dennis Bloem sê Van Rooyen het aan die Madlanga-kommissie gesê die Parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie het versuim om volgens sy mandaat op te tree om nie die bewerings wat […]