# Tennis: Novak Djokovic, wat al 24 grand slam toernooie gewen het, sê dat gesprekke oor die hersiening van die toerskedule duur nou al vir 15-jaar voort, maar spelers is nie verening om ‘n verandering teweeg te bring nie, en verwys na eie-belang. Top spelers soos Carlos Alcaraz, Coco Gauff, en Iga Swiatek het al […]
# Convicted rapper Sean “Diddy” Combs has written a letter to the judge overseeing his criminal trial, asking for leniency during his sentencing expected later today. He blamed his past behaviour on drug addiction and apologised for all of the hurt and pain that he had caused. He stated that he had been reformed after […]
# Israel faced international condemnation and protests on Thursday after its military intercepted almost all of about 40 boats in a flotilla carrying aid to Gaza and took captive more than 450 foreign activists, including Swedish campaigner Greta Thunberg. Cameras broadcasting live feeds from the boats showed armed Israeli soldiers in helmets and night vision goggles boarding […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy is tevrede met die manier waarop die groep vanjaar ontwikkel het, veral wat die diepte en verskillende sterkpunte betref. Nie een van die 36 spelers wat hy in vanjaar se Rugbykampioenskap ingespan het, was die volle 400 minute van die vyf rondes op die veld nie. Agt-en-twintig Bokke […]
# Die Amerikaanse regering het die eerste keer in byna sewe jaar gesluit nadat senatore nie daarin kon slaag om ‘n befondsingswetsontwerp deur te voer nie. Demokrate in die Kongres het geweier om ‘n Republikeinse befondsingspakket te ondersteun tensy hulle ‘n reeks toegewings rondom gesondheidsorg bekom. Die sluiting is die eerste sedert een van 35-dae […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, glo die federale regering sal sluit indien die dooiepunt oor fondse voortduur. Min vordering is gemaak tydens gister se laaste wanhopige vergadering tussen president Donald Trump en Demokratiese leiers in die Kongres. Die Demokrate weier om die Republikeinse Party se wetgewing oor voortgesette befondsing ná vandag te steun, tensy […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê ʼn Amerikaanse burger, Amir Amiry, wat onregmatig aangehou is, is uit ʼn Afgaanse tronk vrygelaat. Hy is die vyfde Amerikaner wat vanjaar uit aanhouding in Afganistan vrygelaat word. Die spesiale gesant vir gyselaars, Adam Boehler, het na Kaboel gereis om persoonlik toesig te hou oor Amiry […]
# Sokker: Arsenal het ‘n agterstand teen Newcastle United omgekeer om 2-1 te wen en is nou slegs twee punte agter die Premierliga-voorloper, Liverpool. Nick Woltemade het Newcastle laat voorloop voor die plaasvervanger Mikel Merino sake gelykop gemaak het, waarna Gabriel Magalhães in die 96ste minuut verdoel het om Arsenal te laat wen. Liverpool het […]
# President Cyril Ramaphosa sê Amerikaanse en Suid-Afrikaanse sakeondernemings beur voort ondanks die media-hoofopskrifte en debatte oor handelsbeleid en politieke wrywing. Hy het verlede week die Handel- en Beleggingsdialoog tussen Suid-Afrikaanse en Amerikaanse ondernemings toegespreek. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief die maatskappye loof die regering se hervormings en ekonomiese groeivooruitsigte. Hy sê die land […]