# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê Sektor-onderwys- en Opleidingsowerhede behoort sukses te meet aan die aantal leerders wat werk kry of besighede begin, eerder as om bloot te tel hoeveel mense opgelei is of hoeveel sertifikate uitgereik is. Statistiek Suid-Afrika se syfers vir die tweede kwartaal van 2026 toon dat die amptelike werkloosheidskoers op 33,6-persent […]
# Die MK-party het die Verkiesingskommissie se weiering veroordeel om hul versoeke te akkomodeer vir die regstelling en wysiging van hul kandidaatlyste vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Die party sê die versoek sluit in die plasings van wykskandidate, weggelate kandidate en kandidate wat oorlede is, en voer aan dit raak hul verkiesingsvoorbereidings en deelname. Die OVK […]
# COSATU sê bydraes deur die private sektor tot openbare onderwys moet die staat se verantwoordelikheid vir die voorsiening van toeganklike, billike en gehalte-onderwys aanvul, en nie vervang nie. Die federasie se algemene sekretaris, Zingiswa Losi, het ‘n boodskap van ondersteuning oorgedra tydens die amptelike oorhandigingseremonie van ‘n blok klaskamers by die Matolo Khalo Primary […]
# Vier mans is vanoggend dood nadat ‘n brand deur talle informele wonings in die EP Malan-nedersetting in Pomona, buite Kemptonpark in Ekurhuleni, gewoed het. William Ntladi, woordvoerder vir Ramp- en Noodbestuursdienste, sê brandbestryders het kort voor twee vanoggend die oproep ontvang en na die toneel gehaas. Hy sê bykomende spanne is ontplooi nadat ‘n […]
# Die United Progressive People Alliance dring aan op dringende, onafhanklike toetse vir watergehalte regoor die Stad Tshwane, na aanleiding van kommer oor mislukkings met watersuiwering in Bronkhorstspruit. Woordvoerder Abel Tau sê die voorval laat kommer ontstaan dat ander gemeenskappe moontlik onwetend aan onveilige water blootgestel word. Hy sê die krisis laat ook vrae ontstaan […]
# Motorsport: Marc Marquez het die Australiese MotoGP-snelren op Phillip-eiland gewen en loop nou voor in die wêreldkampioenskap nadat sy belangrikste teenstander, Jorge Martin, ‘n ongeluk gehad het. Die Ducati-ryer en Martin het beurte gemaak om voor te loop in ‘n spannende wedren, voor Martin in die agtste rondte geval het. Marquez se broer, Alex, […]
# Ses mense is vanoggend dood en ses ander ernstig beseer in ‘n botsing reg van voor tussen ‘n Toyota Quantum-minibustaxi en ‘n Scania-vragmotor op die R61 in die Oos-Kaap. Die ongeluk het ongeveer 30 kilometer vanaf Aberdeen in die Wes-Kaap plaasgevind. Die woordvoerder vir die provinsiale departement van Vervoer, Unathi Binqose, sê die minibustaxi […]
# France is deploying 70-thousand police officers nationwide as authorities brace for fresh protests over the cost of living and poor school conditions. The security operation follows some of the worst urban violence in years last weekend, when looting, arson and clashes with police erupted. Interior Minister Laurent Nunez says officers will be supported by […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing verskerp pogings om Durban se Bayhead-wortelboom-erfenisterrein te beskerm deur middel van gekoördineerde wetstoepassing en omgewingsopruimingsaksies. Die adjunkminister Narend Singh sê regeringsinstansies, Transnet, die eThekwini-munisipaliteit en ander vennote sal saamwerk om plastiekbesoedeling te verwyder en die wortelboomhabitat te herstel. Die inisiatief volg na onlangse optrede teen onwettige […]