# Rugby: Die Stormers het gisteraand die Scarlets in Kaapstad met 52-40 in ‘n opwindende kragmeting in die vierde ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap geklop. Die tuisspan was teen rustyd met 33-14 voor, maar die Walliese besoekers het teruggeveg om die telling met 15 minute voor die einde met 40-elk gelykop te maak. Die plaasvervanger-skrumskakel […]
# Die Stad Tshwane het die waarskuwing opgehef om die water van die Findlay-reservoir vir die Pretoria-middestad en omliggende gebiede te kook. Die burgemeester Nasiphi Moya het die besluit bevestig nadat monitering van watergehalte en laboratoriumtoetse geen opspoorbare E. coli of koliform-bakterieë in die jongste monsters van die reservoir gevind is nie:
# Honderdduisende betogers het gister in Frankryk opgeruk, in meestal vreedsame saamtrekke wat ontaard het in botsings in Parys en Marseille ná donker. Franse wetstoepassingsagentskappe het meer as 70-duisend polisiebeamptes regoor die land ontplooi om ‘n herhaling van verlede week se geweld te voorkom. Die ministerie van Binnelandse Sake het gesê meer as 400-duisend mense […]
# COSATU sê ‘n nuwe munisipale befondsingsmodel is nodig om te verseker dat die Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering munisipaliteite kan bestendig en herbou. Die witskrif stel ingrypings voor om plaaslike regering te verbeter en te verseker dat gemeenskappe munisipale dienste ontvang, insluitend gratis basiese dienste vir behoeftige huishoudings. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê bekwame en […]
# Die geskorste polisiesersant, Fannie Nkosi, het uit die polisiediens bedank te midde van ernstige wangedragbewerings en hangende dissiplinêre verrigtinge. Nkosi, wat verbonde was aan die Gautengse Georganiseerde Misdaadeenheid, staar strafregtelike aanklagte van diefstal, bedrog en regsverydeling in die gesig. Die aanklagte volg op ‘n polisie-klopjag by sy huis in Pretoria-Noord, waar beamptes na bewering […]
# Rugby: The Stormers defeated the Scarlets 52-40 in a thrilling fourth round United Rugby Championship clash in Cape Town last night. The home side led 33-14 at half-time, but the Welsh visitors fought back to level the scores at 40-all with 15 minutes remaining. Replacement scrum-half Yaqeen Ahmed proved the match-winner, scoring two late […]
# Rugby: Rugby: The Bulls beat the Irish team Ulster 34-26 in their 4th round United Rugby Championship clash at Loftus Versfeld in Pretoria. The hosts raced into a 21-7 lead in the first half, with captain Marcell Coetzee scoring twice and eighthman Elrigh Louw adding another try. Ulster fought back strongly in the second […]
# Hundreds of thousands of demonstrators marched in France yesterday, with largely peaceful rallies giving way to clashes in Paris and Marseille as night fell. French law enforcement agencies deployed more than 70-thousand police officers across the country, preventing a repeat of last week’s unrest. The Interior Ministry said more than 400-thousands people took part […]
# AfriForum vra die regering om SpaceX se aanbod te aanvaar om gratis internettoegang aan vyf-duisend landelike skole in Suid-Afrika te verskaf. Louis Boshoff van die organisasie sê die aanbod is meer as ‘n jaar gelede gemaak, op voorwaarde dat Starlink as SpaceX se internetdiensverskaffer toegang tot die plaaslike mark verkry. Boshoff beskuldig die regering […]