# COSATU sê ‘n nuwe munisipale befondsingsmodel is nodig om te verseker dat die Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering munisipaliteite kan bestendig en herbou. Die witskrif stel ingrypings voor om plaaslike regering te verbeter en te verseker dat gemeenskappe munisipale dienste ontvang, insluitend gratis basiese dienste vir behoeftige huishoudings. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê bekwame en […]
# Die geskorste polisiesersant, Fannie Nkosi, het uit die polisiediens bedank te midde van ernstige wangedragbewerings en hangende dissiplinêre verrigtinge. Nkosi, wat verbonde was aan die Gautengse Georganiseerde Misdaadeenheid, staar strafregtelike aanklagte van diefstal, bedrog en regsverydeling in die gesig. Die aanklagte volg op ‘n polisie-klopjag by sy huis in Pretoria-Noord, waar beamptes na bewering […]
# Rugby: The Stormers defeated the Scarlets 52-40 in a thrilling fourth round United Rugby Championship clash in Cape Town last night. The home side led 33-14 at half-time, but the Welsh visitors fought back to level the scores at 40-all with 15 minutes remaining. Replacement scrum-half Yaqeen Ahmed proved the match-winner, scoring two late […]
# Rugby: Rugby: The Bulls beat the Irish team Ulster 34-26 in their 4th round United Rugby Championship clash at Loftus Versfeld in Pretoria. The hosts raced into a 21-7 lead in the first half, with captain Marcell Coetzee scoring twice and eighthman Elrigh Louw adding another try. Ulster fought back strongly in the second […]
# Hundreds of thousands of demonstrators marched in France yesterday, with largely peaceful rallies giving way to clashes in Paris and Marseille as night fell. French law enforcement agencies deployed more than 70-thousand police officers across the country, preventing a repeat of last week’s unrest. The Interior Ministry said more than 400-thousands people took part […]
# AfriForum vra die regering om SpaceX se aanbod te aanvaar om gratis internettoegang aan vyf-duisend landelike skole in Suid-Afrika te verskaf. Louis Boshoff van die organisasie sê die aanbod is meer as ‘n jaar gelede gemaak, op voorwaarde dat Starlink as SpaceX se internetdiensverskaffer toegang tot die plaaslike mark verkry. Boshoff beskuldig die regering […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê Sektor-onderwys- en Opleidingsowerhede behoort sukses te meet aan die aantal leerders wat werk kry of besighede begin, eerder as om bloot te tel hoeveel mense opgelei is of hoeveel sertifikate uitgereik is. Statistiek Suid-Afrika se syfers vir die tweede kwartaal van 2026 toon dat die amptelike werkloosheidskoers op 33,6-persent […]
# Die MK-party het die Verkiesingskommissie se weiering veroordeel om hul versoeke te akkomodeer vir die regstelling en wysiging van hul kandidaatlyste vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing. Die party sê die versoek sluit in die plasings van wykskandidate, weggelate kandidate en kandidate wat oorlede is, en voer aan dit raak hul verkiesingsvoorbereidings en deelname. Die OVK […]
# COSATU sê bydraes deur die private sektor tot openbare onderwys moet die staat se verantwoordelikheid vir die voorsiening van toeganklike, billike en gehalte-onderwys aanvul, en nie vervang nie. Die federasie se algemene sekretaris, Zingiswa Losi, het ‘n boodskap van ondersteuning oorgedra tydens die amptelike oorhandigingseremonie van ‘n blok klaskamers by die Matolo Khalo Primary […]