# Well-known South African country singer Tommy Dell is in a critical but stable condition in a Nelspruit hospital after he was involved in a serious car accident last night. Bok Radio, where the 84-year-old is a regular presenter, said in a statement on its Facebook page that two other passengers unfortunately died in the […]
# Die Stad Tshwane het ‘n strategiese vennootskap met Harambee Youth Employment Accelerator gesluit om jeugwerkloosheid deur middel van sy Ithuba-program aan te pak. Die vennootskap sal Harambee se jeugondersteuning en kontaksentrumstelsels gebruik om werk- en opleidingsgeleenthede aan jongmense te bied. Tshwane beoog om oor drie jaar 30-duisend ekonomiese geleenthede deur middel van werkgereedheid, werkgeleenthede, […]
# Die EFF in Gauteng het die provinsie se Tesourie geprys vir die handhawing van ‘n skoon oudit vir die 2025/26 boekjaar. Die party sê die resultaat weerspieël gedissiplineerde finansiële bestuur en sterker interne beheermaatreëls. Die Tesourie het meer as sewe-miljard-rand in provinsiale inkomste ingevorder en e-tol-skuldverpligtinge nagekom terwyl noodsaaklike dienste beskerm word. Die EFF […]
# Die DA het gewaarsku Eskom se belofte om tariefverhogings in enkelsyfers te hou, bied min troos vir verbruikers. Die Elektrisiteit en Energie-woordvoerder van die DA, Kevin Mileham, sê ‘n 8,83-persent verhoging wat vir 2027/28 beplan word, is byna drie keer die Reserwebank se inflasieteiken. Mileham bevraagteken ook stygende indiensnemings- en uitvoerende bestuurskoste by Eskom, […]
# ‘n Soektog na vermiste bokke het volgens berigte daartoe gelei dat die polisie ‘n geheime dwelmlaboratorium in Klipvoorstad, Noordwes, ontdek het. Die provinsiale polisiekommissaris, Arthur Peter Adams, sê beamptes het toerusting ontdek wat na bewering gebruik word om CAT te vervaardig. Een verdagte, vermoedelik die huurder, is in hegtenis geneem, terwyl drie ander ontsnap […]
# Tennis: Men’s top seed Alexander Zverev advanced to the last 16 with a straight-sets win over Chile’s Alejandro Tabilo at the US Open yesterday, while the defending champion Carlos Alcaraz and Daniil Medvedev also remain in contention. American hopes suffered blows, with Taylor Fritz eliminated by Argentina’s Francisco Cerundolo. In the women’s draw, Coco […]
# Suid-Afrika vereer vandag 12 polisiebeamptes wat tussen April 2025 en Maart 2026 in die uitvoering van hul pligte dood is. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die jaarlikse SAPD-herdenkingsdag in Pretoria as ‘n plegtige geleentheid beskryf, wat hul moed en opoffering herdenk. Sy het aan die SABC gesê polisieveiligheidsmaatreëls het sterftes verminder, maar […]
# Die DA het onthul dat Ekurhuleni geen leefstyloudits op munisipale amptenare uitgevoer het nie, en sê dit sal onder ‘n DA-regering verander. Die burgemeesterskandidaat Khathutshelo Rasilingwane sê honderde oudits sal binne die eerste ses maande uitgevoer word, beginnende met senior amptenare en hoërisiko-posisies. Rasilingwane het ‘n fluitjieblaser-beskermingseenheid binne die eerste 100 dae belowe om […]
# Die DA het die aanstelling van advokaat Ntuthuzelo Vanara as waarnemende hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie met versigtigheid verwelkom. Glynnis Breytenbach van die DA sê Vanara moet hernude fokus, professionaliteit en dringendheid na die direktoraat bring. Sy waarsku egter dat die waarnemende rol tydelik moet bly en doen ‘n beroep op ‘n permanente […]