# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het verwikkelinge rondom ‘n wapenstilstand en vrede in Gaza verwelkom. Die woordvoerder Chrispin Phiri sê Hamas se besluit om Israelse gyselaars vry te laat en verder betrokke te raak, vereis wederkerige optrede van Israel. Hy sê blywende vrede vereis die vrylating van Palestynse gevangenes en ‘n einde […]
# Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa se familiewoordvoerder, die voormalige adjunkminister Sfiso Buthelezi, het die ontvangs van sy doodsertifikaat bevestig wat die beplanning van repatriasie moontlik maak. Mthethwa is vroeër die week dood gevind buite ‘n hotel in Parys. Buthelezi sê sy oorskot moet nog vrygestel word hangende ‘n nadoodse verslag wat Dinsdag […]
# Sokker: Die Carling Uitklop-Ronde van 16 het Saterdag vir groot drama gesorg toe verskeie topspanne geveg het vir kwarteindstrydplekke. Orlando Pirates het ‘n spannende 1-0 oorwinning teen ‘n veerkragtige Siwelele FC behaal, met verdediger Mbekezeli Mbokazi wat ‘n verstommende wendoel in die Orlando-stadion aangeteken het. Golden Arrows het ‘n indrukwekkende terugkeer in die tweede […]
# Rugby: The Bulls delivered high drama for the home fans in Pretoria on Saturday, securing a thrilling 39-31 bonus-point victory over defending champions Leinster in Round Two of the United Rugby Championship. The hosts survived a fierce second-half comeback from the Irish, who rallied from a 22-10 deficit to briefly take the lead. However, […]
# Rugby: Met bykans ‘n herhaling van hul vorige kragmeting teen Argentinië, het die Bokke in die tweede helfte van hul laaste Rugbykampioenskap-wedstryd teruggeveg om Los Pumas met 29-27 te klop. Dit is die Bokke se tweede agtereenvolgende Rugbykampioenskap-titel. Die Argentyne het voor ‘n volgepakte Allianz-stadion in Londen eerste punte aangeteken en met rustyd met […]
# Soccer: The Carling Knockout Round of 16 delivered high drama on Saturday as several top sides battled for quarter-final spots. Orlando Pirates clinched a tense 1-0 victory against a resilient Siwelele FC, with defender Mbekezeli Mbokazi scoring a stunning 87th-minute winner at Orlando Stadium. Meanwhile, Golden Arrows staged an impressive second-half comeback to overwhelm […]
# Rugby: In an almost repeat of the previous encounter with Argentina, the Boks came back in the second half of their final Rugby Championships match to overcome Los Pumas by 29-27. This is the Boks’ second successive Rugby Championship title. Played in front of a packed Allianz Stadium in London, the Argentinians scored first, […]
# Die Stad Tshwane het motoriste gewaarsku oor strate in Pretoria wat geraak sal word tydens die Gay Pride-optog om LGBTQIA-regte te bevorder. Deelnemers sal 11:30 vanoggend by SuperSport Park in Centurion bymekaarkom en die roete via West-, Lenchen-, Jean-, Gerhard- en Von Willichlaan volg. Die optog maak 3-uur klaar en die Tshwane Metropolisie sal […]
# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor verkeersontwrigtings vandag in die omgewing van die Orlando-stadion, voor die Carling Uitklopbekerwedstryd tussen Orlando Pirates en Siwelele FC. Mooki- en Martha Louwstraat word van 11-uur vanoggend af gesluit en dit sal die N17, die Soweto-snelweg en Klipspruit Valleyweg raak. Alternatiewe roetes en aangewese parkering is beskikbaar. ‘n Metropolisiewoordvoerder […]