# Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, en die Russiese president, Vladimir Putin, het ooreengekom om bestaande bande tussen hul lande te versterk. Putin sê die BRICS-groepering moet ‘n nuwe platform vir wêreldwye groei bou wat nie deur Westerse reëls bepaal word nie. Modi en Putin het gesprekke in die Indiese hoofstad gevoer op die […]
# Tennis: Alexander Zverev het die eindstryd van die mans-enkelspel by die Amerikaanse Ope gehaal na hy gister vir Karen Khachanov in skoon stelle op Flushing Meadows geklop het. Die topgekeurde Duitser het sy senuwees in twee spannende valbylpotte in toom gehou om sy tweede verskyning in die eindstryd van die Amerikaanse Ope te verseker. […]
# Indian Prime Minister Narendra Modi and Russian President Vladimir Putin agreed to deepen their countries’ longstanding ties, with Putin saying the BRICS grouping should build a new platform for global growth free from Western rules. Modi and Putin held talks in the Indian capital on the eve of a BRICS summit, which Chinese President Xi Jinping and […]
# Die vakbond GIWUSA sê hy is werklik bekommerd oor die aanhoudende stygings in brandstof- en elektrisiteitspryse, wat volgens hom Suid-Afrikaanse werkers en hul gesinne benadeel. Hierdie maand se petrolstyging was een-rand-34 sent per liter, terwyl diesel met tussen twee-rand-94-sent en drie-rand-15-sent per liter gestyg het. Die president van GIWUSA sê daar sal volgende maand […]
# Tennis: Alexander Zverev has reached the US Open men’s singles final after beating Karen Khachanov in straight sets, 6-3, 7-6, 7-6 at Flushing Meadows yesterday. The German top seed held his nerve in two tight tie-breaks to secure his second US Open final appearance. Zverev will face 23-year old American Ben Shelton, who defeated […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se raad het ooreengekom die onmiddellike fokus moet op studentebefondsing en dienslewering bly. Hulle het ook die skema se finansiële posisie, die afhandeling van verskille, die regstelling van ouditbevindings, studenteverblyf en gereedheid vir die 2027-akademiese jaar bespreek. Die […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het ‘n reeks maatreëls aangekondig om die bestuur, leierskap en bestendigheid van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te versterk. Die minister het Richardt Ramashia as tussentydse voorsitter van die raad aangewys. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê die aanstelling het ten doel om […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid versoek motoriste en die publiek om bedag te wees op misdadigers wat hulle voordoen as polisielede of verkeersbeamptes. Dit volg nadat ‘n Gautengse Verkeerspolisie-uniform en ‘n gesteelde Chery Tiggo 7 in ‘n eiendom in Dawnpark gevind is. Die Gautengse verkeerspolisie se woordvoerder, Sello Maremane, raai die publiek aan om […]
# Twee bekende demokrasie-aktiviste in Hongkong is tot meer as sewe jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van ondermyning ingevolge Hongkong se nasionale veiligheidswet. Lee Cheuk-yan is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis, en die menseregte-prokureur, Chow Hang-tung, is sewe jaar en drie maande opgelê. Albei was leiers van die ontbinde Hong Kong Alliance, wat jaarlikse herdenkingsgeleenthede […]