Skip to content

MISA bekommerd oor moontlike sluiting van Continental se band-aanleg [KLANK]

# Die Motorbedryf Personeelvereniging waarsku teen die moontlike sluiting van Continental se Gqeberha-bandvervaardigingsaanleg na 79 jaar. Die stap kan 950 werkers raak, met produksie wat moontlik vroeg in 2027 sal eindig. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die sluiting sal werkloosheid in die Oos-Kaap vererger, wat die provinsie is wat reeds die swaarste getref word. Sy doen ‘n beroep op Continental om alternatiewe te ondersoek om werksgeleenthede te red, en die regering om vervaardiging in die provinsie dringend te beskerm:

ENG-Hlubi-MajolaOnContinental