# Die MK-party het die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, gevra om binne ses maande statistieke te verskaf oor bruin studente se inskrywingsgetalle by Wes-Kaapse universiteite. Die MK-party-parlementslid, Glen Taaibosch, het die inligting aangevra tydens ʼn parlementêre debat oor toegang tot naskoolse onderwys. Die verslag moet aansoeke, toelatings, befondsing, retensie en graduering-koers by vier instellings, die Universiteit van Kaapstad, Universiteit Stellenbosch, Universiteit van die Wes-Kaap en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie insluit. Dit mosie gaan oor befondsing en vermeende ongelyke toegang.
MK-party vra inskrywing-statistieke vir naskoolse bruin studente in die Wes-Kaap