# COSATU verwelkom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Mynwette, wat die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling gepubliseer het as ‘n belangrike stap in die stryd teen onwettige mynbou. Onwettige mynbedrywighede deur swaar gewapende misdaadsindikate het ‘n nasionale krisis geword en eis die lewens van mynwerkers, veiligheidswagte, polisielede en weermaglede. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê […]
# Suid-Afrika en Lesotho het hul samewerking in die stryd teen die verspreiding van onwettige vuurwapens versterk ná die beslaglegging en vernietiging van een-duisend-787 vuurwapens tydens misdaadbestrydingsoperasies in Lesotho. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die Lesotho Berede Polisiediens het beslag gelê op die vuurwapens tydens verskeie operasies en doelgerigte misdaadbestrydingsveldtogte. Sy sê die […]
# Volgens die jongste ranglys vir internasionale studente-evaluering loop studente in verskeie Asiatiese onderwysstelsels wêreldwyd voor wat lees, wiskunde en wetenskap betref. Die beste resultate is behaal deur vier Chinese streke en Singapoer. Japan, Suid-Korea, Chinees-Taipei en Macau word ook onder die wêreld se toppresteerders gereken. Estland en die Verenigde Koninkryk was die enigste nie-Asiatiese […]
# Die Filippynse Kuswag sê hy het 30 liggame uit die wrak van ‘n veerboot gehaal wat hierdie week aan die brand geslaan het wat die dodetal op 35 te staan bring. Meer as 130 mense was aan boord van die MV June Aster toe die brand Woensdag uitgebreek het terwyl die vaartuig van Manila […]
# The Philippine Coast Guard says it has recovered 30 bodies from the wreckage of a ferry that caught fire this week, bringing the total death toll to 35. More than 130 people were on board the MV June Aster when the blaze erupted on Wednesday as it neared its destination at the tourist hotspot […]
# Motorsport: Mercedes rookie Kimi Antonelli has conquered Madrid’s tricky new street circuit, topping the second practice timesheets ahead of Ferrari’s Charles Leclerc. Antonelli’s blistering pace layout highlighted a chaotic session on the freshly laid surface. Championship leader Max Verstappen struggled heavily for grip, warning the unforgiving barriers make this tight venue a potential “car […]
# Motorsport: Mercedes se nuweling, Kimi Antonelli, was die vinnigste bestuurder in die tweede oefensessie vir die Spaanse Grand Prix op Madrid se nuwe renbaan. Hy was vinniger as Charles Leclerc van Ferrari. Antonelli se indrukwekkende rondetye het die pas aangegee tydens ‘n chaotiese sessie op die nuwe baanoppervlak. Die kampioenskapsvoorloper, Max Verstappen, het gesukkel […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur het die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, gevra om te verduidelik hoe die Telkom Towers-kompleks in Pretoria deur ‘n openbare-privaat vennootskap herontwikkel sal word. Macpherson het aangekondig die kostes sal tussen 1,8-miljard-rand en 2,2-miljard-rand beloop. Die komitee se voorsitter, Carol Phiri, sê […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika ondergaan ingrypende ekonomiese hervormings, met veranderings in die energie-, telekommunikasie-, logistieke- en watersektor. Ramaphosa het op die 18de BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi gepraat, tydens die Sakeleiers-rondetafelgesprek tussen Indië en Suid-Afrika. Hy sê die land het meer as ‘n dekade van elektrisiteitstekorte agtergelaat en betree nou ‘n nuwe era van belegging […]