# Die polisie in Limpopo het ‘n saak van strafbare manslag geopen na die dood van ‘n sesjarige meisie. Die polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê ‘n 34-jarige bestuurder van ‘n skoolbus was besig om leerders by Ga-Molepo in Laastehoop, op te laai op pad na ‘n plaaslike laerskool. Hy sê leerders het mekaar begin rondstamp toe […]
# Die DA sê hulle is ernstig bekommerd oor die stygende toename van selfdood in die polisie. Die party sê onlangse verslae toon dat gemiddeld een polisiebeampte per week sy of haar eie lewe neem. Lisa Schickerling van die DA het die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola en die polisiebestuur versoek om dringende, beslissende stappe te […]
# Die MK-party het Qhawekazi Mazaleni gelukgewens, wat tydens die 67ste herdenking van die Mej. Suid-Afrika-kompetisie gekroon is. Hlubi Radebe van MK sê Mazaleni het dwarsdeur haar Mej. Suid-Afrika-reis die essensie van Suid-Afrikaanse vroue beliggaam en grasie, elegansie en die vermoë om die harte van mense regoor die groot nasie te verower, getoon. Sy sê […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die Madlanga-kommissie van ondersoek en die Parlement se ad hoc-komitee oor politieke inmenging is noodsaaklik om misdaad te beveg en oortreders voor die gereg te bring indien hulle betrek word by vergrype. Mbalula het by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in Soshanguve gepraat tydens die 100ste verjaardagviering […]
# Limpopo police opened a culpable homicide case following the untimely death of a six-year-old female learner on Friday. Police spokesperson Malesela Ledwaba says a 34 year-old driver of a scholar transport bus was busy collecting learners at Ga-Molepo, Laastehoop village and intending to transport them to a local primary school. He says learners suddenly began […]
# Motorsport: McLaren’s Lando Norris took a stunning pole position for today’s Mexico City Grand Prix, with championship leader Oscar Piastri only qualifying eighth. Norris beat Charles Leclerc by 0.252 seconds as he delivered under pressure in a dramatic climax to the qualifying rounds. He will have a huge opportunity to make big inroads into […]
# Cricket: The Proteas Women suffered a crushing seven-wicket defeat to Australia in their final World Cup league match in Indore, India. Leg-spinner Alana King delivered a sensational, record-breaking spell of 7/18, decimating the Proteas for a mere 97. Despite Laura Wolvaardt’s early aggression, the middle-order collapsed. Australia comfortably chased the target in just 16.5 […]
# Tax Justice South Africa waarsku dat die land gevaar loop om dieselfde rampspoedige foute wat met sigarette gemaak is, te herhaal tensy dringende stappe gedoen word om die land se florerende onwettige drankhandel te stop. Die stigter van Tax Justice, Yusuf Abramjee, sê die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die polisie het die week aan die […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het Eskom se aankondiging sterk veroordeel om teen Maart 2026 ‘n halfmiljoen slimmeters te installeer, ten spyte daarvan dat hulle slegs 278-duisend in voorraad het. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê dié Eskom-plan is teen-armoede, en ‘n inkomstegedrewe obsessiewe beleid wat invordering bo diens, straf bo solidariteit en winste […]