# Die Kaapstadse prokureur Sarah Burger is ná 17 maande in die Oos-Londense Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof op alle aanklagte in die 171-miljoen-rand Fort Hare-bedrogsaak vrygespreek. Burger, wat die fluitjieblaser oor korrupsie by die universiteit was, beplan nou om die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag te dagvaar. Sy het haar verligting teenoor eNCA uitgespreek en onderneem om […]
# Die adjunkpresident van die ANC Paul Mashatile het Afrika-leiers aangemoedig om te verenig en ekonomiese transformasie deur middel van plaaslike oplossings te dryf. Mashatile het tydens die Bevrydingsbeweging-beraad in Johannesburg ‘n beroep gedoen om simboliek in aksie te omskep om armoede en die nalatenskap van kolonialisme te takel. Hy het die informele oorgrenssektor, wat […]
# Rugby: The Lions trounced defending Currie Cup champions, the Sharks in their opening game at Ellispark yesterday by 46-5. Winger Rabz Maxwane scored a brace of tries as the Lions crossed the tryline seven times to the Sharks’ solitary try in the second half. And in Cape Town Western Province faced a huge onslaught […]
# ‘n Klein span Britse militêre beplanners en logistieke kenners is beskikbaar om Jordanië te help met die lugaflewering van hulp in Gaza. Hulle kan binne die volgende twee dae ontplooi word. Die Britse premier Keir Stamer het aan die Mirror gesê die regering werk reeds met die Jordaanse owerhede saam om Britse hulp op […]
# A small team of British military planners and logisticians is being made available to help Jordan with air-dropping aid into Gaza. They could be deployed within the next two days. British Prime Minister Keir Stamer told the Mirror that the government was already working urgently with the Jordanian authorities to get British aid onto […]
# Die DA bevraagteken of Zandile Mafe die nodige gereedskap gehad het om toegang tot die Parlement te verkry voor die 2022-brand. DA-LP Frederik Badenhorst het die kwessie geopper tydens ‘n inligtingsessie van die gesamentlike staande komitee oor die Parlement se finansiële bestuur. Die Valke sê hulle het binne die wet opgetree en het sterk […]
# Cycling: Thymen Arensman of the Netherlands won a shortened 19th stage of the Tour de France, from Albertville to La Plagne, yesterday after attacking alone on the final climb. Race leader, the Slovenian Tadej Pogacar, untroubled by any meaningful attacks, maintained his overall lead from Jonas Vingegaard of Denmark. Pogacar is set to win his […]
# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sê die restourasie van Suid-Afrika se Parlement vorder goed, met verwagte voltooiing teen November 2026. Die geboue sal teen vroeg in 2027 gereed wees vir gebruik, betyds vir die Staatsrede. ‘n Senior bestuurslid van die bank, Chuene Ramphele sê die projek van byna 3,5-miljard-rand sluit die opknapping in van die […]
# Cricket: Jorich van Schalkwyk became the first batter in Youth one-day international, YODI, history to score a double century as South Africa’s Under-19 Men began their tri-series with a thumping 278-run win over hosts Zimbabwe in Harare yesterday. The 18-year-old scored an incredible 215 off 153 balls – 19 fours, 6 sixes – to […]