# Rugby: Die Bulle se jongste aanwins, die Junior Springbok-ster Luan Giliomee, sal na verwagting Saterdag sy buiging vir die span maak in die Kampioenebeker-openingswedstryd teen Stade Francais op Loftus. Die 20-jarige het verlede week na Pretoria verhuis nadat sy kontrak met die Haaie verstryk het. Die veelsydige agterspeler is as losskakel benoem vir die […]
# Die ANC het die aanvang van 2026 se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen verwelkom, met bykans ‘n miljoen kandidate wat vanjaar geregistreer is. Woordvoerder Mahlengi Bhengu het die belangrikheid beklemtoon om ‘n onderwysstelsel te bou wat in die land se behoeftes voorsien en sy ontwikkelings-voorkeure ondersteun. Sy sê die eksamen is ‘n belangrike mylpaal vir leerders […]
# Die Motorbedryfpersoneelvereniging is gekant teen voorgestelde verhogings in voertuigregistrasie- en lisensiefooie in Gauteng. Die provinsie beplan om registrasiefooie tot 40-rand te verhoog en fooie vir die hernuwing van lisensieskyfies op te skuif tot 156-rand – die hoogste in die land vir voertuie onder drie-duisend-500-kilogram. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die verhogings kom op ‘n tydstip […]
# International Monetary Fund chief Kristalina Georgieva has warned that artificial intelligence could threaten jobs, especially for young people entering the workforce. She described AI as a “slow-moving tsunami”, saying companies are increasingly using the technology to take over routine tasks. Georgieva said young people looking for their first jobs were among those most at […]
# Ethiopië het sy eerste goudraffinadery geopen as deel van ‘n gesamentlike onderneming ter waarde van 800-miljoen-rand, wat daarop gemik is om uitvoere te bevorder en meer van die waarde van sy goud in die land te behou. Die aanleg in die hoofstad, Addis Abeba, is ‘n vennootskap tussen die staatsbeheerde Ethiopian Investment Holdings en […]
# One of South Africa’s biggest sugar producers and agricultural businesses, Tongaat Hulett, will be removed from the Johannesburg Stock Exchange on 3 November. The JSE announced it had decided to remove the company’s ordinary shares from its main board, ending a listing that dates back 74 years. The company has struggled to meet several […]
# Die bestuur van die Wes-Kaapse polisie verwelkom die inhegtenisneming van ‘n man in verband met ‘n massa-skietery in Lwandle in die Strand op 27 September. Elf mense is dood en tien beseer. Die 32-jarige verdagte is Vrydag in Lwandle aangekeer. Polisiewoordvoerder André Traut sê die man verskyn vandag in die Landdroshof in die Strand […]
# Lamb Champs het ’n nuwe span van tien skaapboere, bekend as die “Baa-Barians“, aangekondig wat op 31 Oktober tydens die eerste Lamb Champs-uitnodigingstoernooi in Pretoria met Span Suid-Afrika sal meeding. Die verandering volg op Namibië se onttrekking aan die kompetisie weens bek-en-klouseer. Die stigter van die kompetisie en uitvoerende hoof van die landbou-organisasie Saai, […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, het ‘n nuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer om grasvelde, biodiversiteit en belangrike waterbronne te beskerm. Die Grasslands-nasionale park beslaan meer as tienduisend hektaar tussen Nqanqarhu en Rhodes. Sanparke sal die park bestuur, waar grondeienaars kan voortgaan met bewaringsvriendelike boerdery-aktiwiteite. Maynier sê dit […]