# Krieket: Brendan Taylor van Zimbabwe het Sachin Tendulkar verbygesteek as die speler met die langste loopbaan in internasionale eendagkrieket. Die Indiese legende het in 2012 uit dié formaat getree ná ‘n loopbaan van 22-jaar en drie-maande. Die 40-jarige Taylor het dié rekord verbeter tot 22-jaar en vier-maande in die eerste eendagwedstryd teen Australië wat […]
# Die geskorste misdaadintelligensie-lid, sersant Fannie Nkosi, wil hê die Nasionale Vervolgingsgesag moet die aanklagte teen hom heroorweeg. Hy het vlugtig in die Landdroshof in Pretoria-Noord voorgekom waar hy teregstaan op aanklagte in verband met vuurwapens en regsverydeling ná ‘n polisieklopjag op sy woning in April. Nkosi word ook daarvan beskuldig dat hy homself as […]
# ‘n Verslag deur AfriForum ná die ondersoek na 47 gewelddadige plaasaanvalle tussen 2019 en 2025, dui op ‘n herhalende patroon van marteling. Daarvolgens is slagoffers gebrand, gesteek, verwurg en seksueel mishandel. Jacques Broodryk van AfriForum sê plaasaanvalle kom in al nege provinsies voor, en vra die regering om dit te erken as ‘n misdaad […]
# South African petrochemicals group Sasol has signed a fuel supply agreement with Antarctic expedition company White Desert, supporting flights to the remote continent. Sasol says the deal will provide aviation fuel for White Desert’s specialised polar operations which transport scientists, tourists and support teams to Antarctica. The fuel includes sustainable aviation fuel, produced by […]
# Yemen’s Iranian-aligned Houthis launched a new wave of attacks on Saudi Arabia and dug into positions on Yemen’s west coast, along the Red Sea. Urgent deliberations took place in the Saudi capital of Riyadh over how to respond. Meanwhile, Gulf Arab states postponed planned talks with Iran over the Strait of Hormuz, raising concerns […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia expressed deep concern after the discovery of women’s bodies in the Kempton Park, in Gauteng. Cachalia, who returned from China yesterday, will meet with Acting National Commissioner Puleng Dimpane and investigators today for a briefing on evidence gathered. He says while it must be established if cases are linked, […]
# Krieket: Die Protea-vroue kan vandag in Bulawayo die T20-reeks van vyf wedstryde teen Zimbabwe beklink. Suid-Afrika het Vrydag die eerste wedstryd met ses paaltjies gewen nadat Zimbabwe vir slegs 116 lopies uitgeknikker is. Anneke Bosch het daarna die besoekers se aanslag gelei en hulle het die teiken binne 14 boulbeurte bereik. In Sondag se […]
# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, en die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, het die uitbetaling van meer as 42-miljoen-rand aan vergoeding en voordele aan voormalige mynwerkers en oorlewende begunstigdes verwelkom. Die betalings is gemaak tydens ‘n uitreikprogram van 41 dae wat in Julie begin het. Die woordvoerder van die Departement, […]
# Sokker: Real Madrid se afrigter, José Mourinho, sê die Turkse middelveldspeler Arda Guler is ‘n ongelooflike speler hoewel hy sukkel om gereeld speeltyd te kry. Hy het beïndruk sedert hy by Fenerbahce aangesluit het, maar die medediging is fel. Mourinho sê die 21-jarige beskik oor die talent om ‘n belangrike speler te word, maar […]