# At least 16 people were killed and more than 130 wounded when several Russian drones struck a shopping centre in central Ukraine. President Volodymir Zelensky promised a response to what he called an “act of barbarism.” Regional governor Oleksandr Hanzha said that 22 children were among the wounded in the attack late Friday on […]
# Rugby: ‘n Kliniese Nieu-Seelandse span het Suid-Afrika gister met vyf drieë teen een uitoorlê vir ‘n skokkende oorwinning van 33-16 op Ellispark in die eerste toets van die Rugby’s Greatest Rivalry-toer. Die Springbokke was rustyd 13-12 voor, maar is in die tweede helfte oorheers. Hulle het met 13 spelers klaargemaak nadat Marco van Staden […]
# Twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in Mdantsane. Die Oos-Kaapse polisiewoordvoerder, Brigadier Nobuntu Gantana, sê die verdagtes, onderskeidelik 30 en 22 jaar oud, is gister in KuGompo-stad gearresteer. Hulle word ondervra oor Tete se moord en die poging tot moord op sy […]
# ActionSA het sy provinsiale voorsitter in Limpopo, Victor Mothemela, as die party se burgemeesterskandidaat vir Polokwane in die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November bekendgemaak. Die aankondiging is deur provinsiale sekretaris Shobane Mafona tydens ‘n nuuskonferensie in Polokwane gedoen. Mothemela vervang Thapelo Molepo, wat vroeër vandeesweek onttrek is. Mafona sê die besluit is deur die […]
# Rugby: A clinical New Zealand team outsmart South Africa by five tries to one for a shock 33-16 victory at Ellis Park yesterday in the first test of their Rugby’s Greatest Rivalry tour. The Springboks led 13-12 at halftime only to be dominated after the break. They finished with 13 players after Marco van […]
# At least 16 people were killed and more than 130 wounded when several Russian drones struck a shopping centre in central Ukraine late on Friday. President Volodymir Zelensky promised a response to what he called an “act of barbarism.” Regional governor Oleksandr Hanzha said that 22 children were among the wounded in the attack […]
# Die Johannesburg Metropolisie het die tydelike sluiting van Porcupinelaan in Riverside, Diepsloot, aangekondig vir die bekendstelling van die ANC-manifes vandag. Die pad tussen Natal Sandstraat en Pelargoniumrylaan is vanoggend om 7-uur gesluit en sal tot vanaand 7-uur toe bly. Motoriste wat van die suide af reis, word versoek om Natal Sandstraat, Pioneerstraat en Pelargoniumrylaan […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n fluitjieblaser bedank wat haar in kennis gestel het van ‘n beweerde komplot om ‘n senior departementsamptenaar te vermoor wat geweier het om twyfelagtige kontrakte te teken. Kubayi sê sy het onmiddellik wetstoepassingsagentskappe gekontak, wat die bedreiging beoordeel en beskermingsmaatreëls vir die amptenaar en […]
# Die Suid-Afrikaanse Vervoer- en Geallieerde Werkersvakbond en die Verenigde Nasionale Vervoervakbond het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se besluit om 508 werknemers af te lê, veroordeel. Die vakbonde noem dit ‘n groot slag vir werkers en die spoorwegsektor. Die vakbonde het ook herontplooiing en vroeë aftrede voorgestel. UNTU se waarnemende hoofsekretaris, Atenkosi Plaatjie, het aan […]