# AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. ‘n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. ‘n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand […]
# Rugby: Die Springbok assistentafrigter, Mzwandile Stick en kaptein Jesse Kriel het Vrydag gesê die span gaan met ‘n sterk teenaanslag kom ná hulle teleurstellende vertoning verlede week teen die Wallabies. Hulle verwag ‘n sterk aanslag van die besoekers en het gesê die atmosfeer in die kamp vroeër in die week was soos om by […]
# Russian oil supplies to Hungary and Slovakia could be suspended for at least five days after a Ukrainian strike on a facility in Russia. Ukraine and Russia have stepped up attacks on each other’s energy infrastructure, hitting Ukrainian domestic heating supplies, Russia’s Druzhba pipeline and other facilities, over the past few weeks. This comes […]
# ‘n Malawiese burger is in Edenpark, Ekurhuleni, in hegtenis geneem vir die beweerde vervaardiging en verkoop van vervalste dokumente. Die stad se metropolisie en die polisie het ‘n internet-kafee deursoek nadat inligting ontvang is, en houers met vals skoolrapporte, paspoorte, asiel-permitte en mediese sertifikate ontdek. Die verdagtes sal binnekort in Palmridge se Landdroshof verskyn […]
# Rugby: The Springboks will be banking on some of their more experienced campaigners to take control when they face the Wallabies in round two of the Rugby Championship in Cape Town. Bok head coach Rassie Erasmus has made ten changes to the team for the rematch this afternoon. One of the more notable inclusions […]
# Die National Urban Forum het regeringsleiers, beleidmakers, stadsbeplanners, burgerlike gemeenskappe by die internasionale konferensiesentrum in Durban bymekaar gebring. Die byeenkoms is deur die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging, in samewerking VN-Habitat en nasionale departemente gereël, en het op inklusiewe, veerkragtige, en volhoubare stede gefokus, met die klem op behuising, mobiliteit, informele nedersettings, klimaatveerkragtigheid, en groenontwikkeling. Valerie […]
# A United Nations-backed food security body says famine has been confirmed in Gaza City and its surrounding area for the first time. The Integrated Acute Food Security body, IPC, says over half-a-million people in the strip are facing starvation, destitution and death, with catastrophic conditions projected to expand to surrounding towns next month. Israel’s Foreign Ministry […]
# BOSA sê hy is bekommerd oor geloofwaardige berigte oor Noord-Korea se beweerde onwettige bedrywighede in Mosambiek. Die party sê Noord-Korea word lankal reeds as ‘n skelm regime beskou wat die waardigheid en regte van sy eie mense ignoreer. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê Noord-Korea se optrede deur geheime operasies, skend internasionale reg, ondermyn […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says they will immediately resume negotiations for the release of all hostages held in Gaza and an end to the nearly two-year-old war, but on terms acceptable to them. It was his first response to a temporary ceasefire proposal put forward by Egypt and Qatar that Hamas accepted on […]