# Die intelligensie-eenhede van die SAPD en Lesotho-polisie ondersoek bewerings van Lesotho-militêre kampe in Suid-Afrika. Die polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het met provinsiale polisiehoofde, insluitend die Valke se Misdaad Teen die Staat-eenheid, oor die saak vergader. Sy het die publiek verseker dat nasionale veiligheid ‘n topprioriteit bly en het gevra […]
# Die Wes-Kaapse polisie volg nuwe leidrade op in die soektog na Joslin Smith, wat in Februarie 2024 uit Saldanhabaai verdwyn het. Sedert Vrydag het K-9-eenhede die Middelpos-informele nedersetting gefynkam. Joshlin se ma, Kelly, dien saam met medebeskuldigde Steveno van Rhyn en Jacquen Appollis, lewenslange vonnisse uit, met ‘n appèl wat vir 12-13 Augustus vasgestel […]
# Cambodia and Thailand each said the other had launched artillery attacks across contested border areas early this morning, hours after U.S. president Donald Trump said the leaders of both countries had agreed to work on a ceasefire. Cambodia said it fully endorsed Trump’s call for an immediate ceasefire. Thailand said while it was grateful to the […]
# Die EFF-leier Julius Malema het sy steun toegesê aan die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en hom aangespoor om vas te staan te midde van druk. Tydens die party se 12de herdenkingsbyeenkoms in Khayelitsha het Malema Mkhwanazi se moed geprys om hoëvlak-korrupsie te ontbloot, insluitend bewerings teen adjunkkommissaris, Shadrack Sibiya, en polisieminister, Senzo Mchunu. Malema […]
# Motorsport: Lando Norris van McLaren sal vanmiddag eerste wegspring by die Belgiese Grand Prix nadat hy die vinnigste in die kwalifiserende rondes was. Die Brit het spanmaat Oscar Piastri en Ferrari se Charles Leclerc met ‘n indrukwekkende ronde by die Spa-Francorchamps renbaan geklop. Leclerc het in die laaste ronde die derde plek opgeraap voor […]
# Gideon du Plessis van Solidariteit sê onderhandelinge met FlySafair kon Vrydag afgehandel word. Du Plessis sê ‘n finale aanbod wat gister per e-pos gestuur is, maak egter nie voorsiening vir vlieënierkwessies soos gewaarborgde rus en voorspelbare roosters nie. Hy sê misleidende uitsprake oor salarisse het ook die spanning vererger. Du Plessis sê indien sy […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het kommer uitgespreek oor die sewejaar-tydlyn om die Sol Plaatje-grootmaatwaterprojek van 2,7-miljard-rand te voltooi. Tydens ‘n oorsigbesoek het sy inwoners verseker daar is ‘n uitkoms aangesien daar vordering met die proses is. Sy beplan om die Nasionale Tesourie te nader om befondsing te bespoedig om die […]
# Wes-Kaapse speurders ondersoek drie moorde en een poging tot moord ná ‘n skietvoorval in Philippi-Oos vroeg gisteroggend. Omstreeks twee uur het twee verdagtes wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het, ‘n huis in Hankomostraat binnegegaan en losgebrand. Twee mans van 19 en 20 jaar oud, en ‘n 20-jarige vrou, is op die toneel dood. ‘n […]
# Motorsport: Lando Norris of McLaren will start the Belgian Grand Prix from pole position after going fastest of all in the Qualifying rounds. The Brit beat teammate Oscar Piastri and Ferrari’s Charles Leclerc with an impressive lap around Spa-Francorchamps. Leclerc managed to put himself ahead in the final lap of the Red Bull car […]