# Die ANC-Vroueliga veroordeel Saterdag se moord op drie vrouebestuurders in ‘n Boxer-winkel in Eshowe, KwaZulu-Natal. ‘n Medewerknemer is daardie oggend ontslaan na ‘n tugverhoor ontslaan en het ‘n vergadering met die bestuurders gevra waar hy hulle toe na bewering geskiet het. Die verdagte het van die toneel gevlug. Die liga sê die voorval, twee […]
# ‘n Nuwe Ipsos-ondesoek toon dat 75,4-persent van Suid-Afrikaanse kleinhandelaars sigarette verkoop onder die minimum belastingdrempel van 27-rand per pakkie. Die navorsing het onwettige produkte in al nege provinsies gevind, insluitend sommige formele kleinhandelwinkels. British American Tobacco South Africa sê onwettige sigaretverkope ondermyn plaaslike vervaardiging en tabakboerdery. Die maatskappy skat dat die regering jaarliks 30-miljard-rand […]
# n Ondersoek deur Discovery Insure, Johns Hopkins Universiteit en Affective Mobility het bevind dat afrigting wat deur kunsmatige intelligensie aangevuur word, voertuigbestuursgedrag kan verbeter. Navorsers het vyf-duisend bestuurders ontleed oor 1,7-miljoen ritte waartydens 15-miljoen-kilometer afgelê is. Dit toon beduidende vordering in bestuurdersveiligheid: selfoon-afleidings het met nege-persent gedaal, skerp versnelling en remming het met vyf-persent […]
# Die DA vra die Stad Tshwane om rioollekkasies in Chantelle, The Orchards, dringend te herstel. Woordvoerder Leanne de Jager sê rou riool loop oor in ‘n vleiland langs ‘n kleuterskool en huise, ondanks herhaaldelike aanmelding deur inwoners. Sy sê inwoners kla oor ‘n oorweldigende stank, asook slange en knaagdiere wat deur die besoedeling gelok […]
# Rugby: South African teams now turn their attention to the Champions Cup and the Challenge Cup competitions, where they haven’t had much success in the past. The Stormers, the Bulls and the Lions are competing in the Champions Cup and the Sharks and the Cheetahs in the Challenge Cup. The Stormers play English club […]
# Die DA in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit moet optree teen korrupsie en wanbestuur. Die party het gister ‘n protesoptog na die munisipaliteit gehou en ‘n memorandum oorhandig waarin daar aangedring word op aanspreeklikheid oor beweerde onreëlmatighede met die verkryging van munisipale voertuie, moontlike nepotisme by aanstellings en swak dienslewering. Kingsol Chabalala van die DA […]
# Die DA sê Eskom kan nie voortgaan om elektrisiteitstariewe te verhoog terwyl hy minder krag verkoop nie. Die nutsmaatskappy het vir die boekjaar wat in Maart geëindig het ‘n wins van 30,3-miljard-rand aangeteken, maar ook staatshulp vir skuldverligting ten bedrae van 80-miljard-rand ontvang. Elektrisiteitsverkope het met 6,2-persent gedaal, terwyl tariewe met bykans 13-persent gestyg […]
# Die voorsitter van die Parlementêre ampsklagkomitee, Makashule Gana, beskuldig die EFF en die African Legal Professionals Association daarvan hulle het die gebeure rondom die terugtrekking van advokaat Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisleier vir die Phala Phala-ondersoek wanvoorgestel het. Die EFF en die vereniging het die Wes-Kaapse Hooggeregshof genader om die besluit te betwis. […]
# Sonke Gender Justice waarsku kerke daarteen om bewerings van seksuele mishandeling te verdoesel ten einde hul reputasies te beskerm. Die organisasie sê bewerings van misdrywe deur godsdiensleiers moet by die polisie aangemeld word en nie slegs deur die kerke self hanteer word nie. Hy doen ook ‘n beroep op duidelike beleide om mishandeling te […]