# Die MK-party sê hy het sy oproep vir omvattende leefstyloudits vir alle lede van die regbank wat deur die staatskas befonds word, herhaal. Dit volg op die plofbare getuienis by die Madlanga-kommissie wat beweer dat die waarnemende regterpresident van Gauteng, regter Aubrey Ledwaba, omgekoop is vir 2,5-miljoen-rand om borgtog aan die vermeende kartelbaas Katiso […]
# Pakistan’s Defense minister, Khawaja Muhammad Asif, issued a stark warning that failure in the ongoing Istanbul peace negotiations with Afghanistan’s Taliban could lead to an open war along the shared border. The high-stakes talks aim to solidify a recent ceasefire and establish a concrete monitoring mechanism to prevent cross-border militant attacks, primarily by the […]
# Die Thabazimbi-landdroshof in Limpopo het die saak teen ‘n 54-jarige Kubaanse dokter vir beweerde diefstal van medikasie tot volgende maand uitgestel. Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê dokter Yamilet Castaneda is Woensdag in hegtenis geneem nadat sy van Kuba teruggekeer het en op waarskuwing vrygelaat. Hy sê dit spruit uit ‘n voorval verlede maand toe ‘n […]
# Die Louvre het volgens die Franse radiostasie RTL van sy kosbaarste juwele na die Bank van Frankryk oorgeplaas na ‘n gewaagde rooftog helder oordag verlede week. Die kosbare items is Vrydag onder geheime polisiebegeleiding uit die museum se Apollo-galery, die tuiste van die Franse kroonjuwele, verskuif. Die diewe het vroeër verlede week agt waardevolle […]
# Die Stad Tshwane se Nooddienste doen ‘n beroep op alle gemeenskappe om waaksaam en oplettend te bly na aanleiding van ‘n rooi brandgevaarwaarskuwing wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik is. Die woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê uiters gevaarlike veldbrandtoestande sal na verwagting vandag tot agtuur vanaand oor die meeste dele van Gauteng, insluitend Tshwane, voortduur. […]
# The Louvre has transferred some of its most precious jewels to the Bank of France, according to French radio RTL, after an audacious daylight heist last week. The transfer of some precious items from the museum’s Apollo gallery, home to the French crown jewels, was carried out on Friday under secret police escort. The thieves stole eight […]
# Tennis: Die topgekeurde Jannik Sinner van Italië het die Weense Ope-eindronde gehaal nadat hy die Australiër Alex De Minaur gister in skoon stelle geklop het. Sy oorwinning onderskryf 20 agtereenvolgende oorwinnings op binnenshuise hardebane en 50 oorwinnings teen top-10-teenstanders. Die 24-jarige Sinner sal later vandag teen Alexander Zverev van Duitsland in die eindstryd te […]
# Tennis: Top-seed Jannik Sinner of Italy reached the Vienna Open final after beating Australian Alex De Minaur in straight sets yesterday. His victory confirms 20 consecutive wins on indoor hardcourts and 50 wins against top-10 opponents. The 24-year-old Sinner will face Alexander Zverev of Germany in the finals later today. Zverev, the 2021 champion, […]
# Die regering het Qhawekazi Mazaleni gelukgewens met haar kroning as Mej. Suid-Afrika 2025 gister tydens ‘n spoggeleentheid in Pretoria. Die woordvoerder, William Baloyi, sê op die jong ouderdom van 24 het die Oos-Kaapse skoonheid en jeugambassadeur die nasie trots gemaak met haar merkwaardige prestasie. Hy sê die regering wens Mazaleni alles van die beste […]