# Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un sê hy het “goeie herinneringe” van die Amerikaanse president Donald Trump en is oop vir toekomstige gesprekke met die VSA, mits hy sy kernarsenaal kan behou. Kim het Trump drie keer ontmoet vir hoëprofiel-gesprekke tydens Trump se eerste termyn. Gesprekke het egter in 2019 in Hanoi ineengestort oor […]
# China se belangrikste internetreguleerder het ‘n omvattende tweemaande-lange ingryping op sosiale media aangekondig en onderneem om inhoud te beveg wat “kwaadwillige aanhitsing tot konflik” en “negatiewe lewensuitkyke soos wêreldmoegheid” bevat. Beijing vereis dat sosiale mediamaatskappye inhoud op hul platforms moet modereer, met plasings wat streng beheer word om enigiets te vermy wat as te […]
# France and Saudi Arabia will convene dozens of world leaders today to rally support for a two-state solution, with several of them expected to formally recognise a Palestinian state. Israel and the United States will boycott the summit. The US administration has warned of possible consequences for those who take measures against Israel, including […]
# Athletics: Wayde van Niekerk, who was brought in for the SA 4×400 metre relay team, was full of praise for his teammates at the World Athletics championships, where they took the bronze. Team SA Lyth Pillay, Zakithi Nene, Udemy Okon, and Van Niekerk, ended third after Botswana and the United States. Van Niekerk said […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, en Brasilië se adjunkminister van Landbou en Lewende hawe, Luiz De Alcantara Rua, het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken by die G20-Landbouwerkgroep in Somerset-Wes. Die nie-bindende ooreenkoms is daarop gemik om voedselsekerheid, volhoubare boerdery en handelsgeleenthede te bevorder. Steenhuisen beskou dit as ‘n gedeelde visie vir ‘n voedselseker […]
# Transnet Haweterminale het ‘n tienjaar-vennootskap met Liebherr onderteken om die werkverrigting en kapasiteit van Suid-Afrikaanse hawens te verbeter. Die transaksie sluit nuwe Skeep-tot-Land en rubberband-gedrewe kraanbaanhysers in. Vier Skeep-tot-Land eenhede word gebou vir Durban en 48 kraanbaanhysers is bestel vir Durban en Kaapstad. Die hoof- uitvoerende beampte, Jabu Mdaki, sê die vennootskap verseker wêreldgehalte […]
# Fietsry: Al die fietsryers by vanjaar se UCI Fietsry Wêreldkampioenskap in Rwanda sal GPS-toetstelle op hulle fietse hê om veiligheid te verbeter. Dit volg na ‘n tragiese ongeluk in verlede jaar se kompetisie in Switserland wat gelei het tot die dood van Muriel Furrer, ‘n Switserse tiener in die juniorvroue-wedren naby Zurich. Die opsporingstegnologie […]
# Fietsry: Fietsryers van Afrika handhaaf al vir meer as ‘n dekade ‘n teenwoordigheid op fietsry se hoogste vlak, maar ‘n nuwe mylpaal sal bereik word wanneer die 2025 UCI Wêreldpadkampioenskap Sondag in Rwanda begin. Dit is die eerste keer dat ‘n wêreldkampioenskapwedren op die kontinent aangebied word nadat die International Cycling Union se wedren […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube en die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het tabletrekenaars aan die Forest Village Leadership Academy in Kaapstad oorhandig. Die rekenaars, geskenk deur Primedia, vorm deel van pogings om skole se konnektiwiteit, digitale geletterdheid en onderwys in kodering- en robotika te bevorder. Gwarube sê die […]