# Die DA Parlementslid Ian Cameron het sy partykollega Dianne Kohler Bernard verdedig na aandrang deur sommige LP’s dat sy uit die Ad Hoc-komitee moet tree. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi het Kohler Barnard by die Madlanga-kommissie daarvan beskuldig dat sy die wet oortree het. Cameron voer aan LP’s moet nie op onbewese bewerings veroordeel […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het in Gqeberha in die Oos-Kaap, die St Peter’s Rainbow Village in South End amptelik as ‘n nasionale erfenisterrein ingewy. Die terrein, voorheen die St Peter’s Anglikaanse Kerk, is deur die Mandelabaai-ontwikkelingsagentskap gerestoureer ter ere van die gemeenskap wat in die 1960’s deur gedwonge verskuiwings […]
# President Cyril Ramaphosa called for significant reforms to the United Nations, particularly the Security Council, to reflect a more equitable and representative global order. Addressing the United Nations General Assembly last night, he also strongly condemned Israel’s actions in Gaza, labeling them “genocide,” and urged the international community to enforce international law without prejudice. […]
# Super Typhoon Ragasa, the world’s most powerful tropical cyclone this year, lashed Hong Kong with hurricane-force winds and torrential rain today, while heavy downpours in Taiwan resulted in the deaths of 14 people. A lake in Taiwan’s eastern Hualien county overflowed and sent a wall of water into a town, as heavy rains from Ragasa battered […]
# Die ABC-televisienetwerk het aangekondig dat die program Jimmy Kimmel Live vanaand weer uitgesaai sal word. Die laataandprogram is verlede week vir ‘n onbepaalde tyd van die lug gehaal nadat Jimmy Kimmel opmerkings gemaak het oor die moord op die konserwatiewe mediapersoonlikheid Charlie Kirk. Kimmel het in sy monoloog verlede Maandag gesê die MAGA-groep probeer politieke […]
# Gholf: Span Europa se kaptein, Luke Donald, sê hy is trots op sy span wat die geleentheid verwerp het om betaling te ontvang vir hul deelname aan die Ryderbeker-kompetisie. Die Amerikaanse PGA het verlede jaar aangekondig dat Span Amerika betaal gaan word om in die kompetisie te speel, wat ‘n nuwe wending in tradisie […]
# Rugby: Die Nieu-Seelander Jorja Miller, Megan Jones van Engeland en die Kanadees Sophie de Goede is benoem vir vrouespeler van die jaar. Hulle kry erkenning vir hul wêreldgehalte-prestasies die afgelope seisoen. Intussen is Miller, Josifini Neihamu van Fidji en Braxton Sorensen-McGee van Nieu-Seeland benoem as die 15’s se deurbraakspeler van die jaar. Die wenners, […]
# NATO member Poland will not hesitate to shoot down objects that violate its airspace and pose a threat, but will take a more cautious approach to situations that are less clear-cut. Poland’s prime minister Donald Tusk told a news conference it would take the decision to shoot down flying objects when they violate the […]
# The Gaza health ministry said two Gaza City hospitals have been taken out of service due to Israel’s escalation of its ground offensive and damage caused by continued Israeli bombing, as tanks advanced deeper into the territory. The ministry said in its statement Al-Rantissi Children’s Hospital was badly damaged a few days ago by […]