# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, veldwagters en privaat vennote het ‘n leeumannetjie gevang en van die Letaba Ranch na die Krugerwildtuin hervestig. Die leeu het vroeër vandeesmaand vee naby Giyani en Phalaborwa doodgemaak. Limpopo se LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing en Toerisme, Tshitereke Matibe, het die span geprys en gemeenskappe […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sal vandag ‘n vaardigheidsontwikkelingsuitreik in Ndwedwe, buite Durban, toespreek. Die program onder die tema “Belegging in die Jeug: Vaardighede, Werkgeleenthede en Sakegeleenthede vir Môre”, sal vaardigheidstekorte in die bousektor aanpak. Dit sal ook loopbaanvoorligting, entrepreneurskapsondersteuning en vaardigheids-ontwikkelingsgeleenthede bied vir leerders en skoolverlaters. Bedryfsleiers sal by […]
# Die Afrika-Transformasiebeweging het die regering versoek om minderjarige swangerskappe tot ‘n nasionale pandemie te verklaar. Die ATM is bekommerd oor die meer as tweeduisend-700 meisies tussen tien en 14 jaar wat jaarliks geboorte gee, insluitend meer as 100 gevalle in die Oos-Kaap. Die party noem sistemiese mislukkings, ‘n gebrek aan voortplantingsgesondheidsdienste, en seksuele misbruik, […]
# PwC Strategy waarsku dat klimaatsverandering, tegnologiese ontwrigting, demografiese verskuiwings en geopolitieke breuke die wêreldekonomie hervorm. In sy ekonomiese vooruitsig vir Suid-Afrika verwys PwC na ‘n afname in wêreldwye samesmeltings en verkrygingsaktiwiteit, asook toenemende onsekerheid. Die verslag vra uitvoerders om sake-modelle te herskep ten einde mededingend te bly. Uitvoerende hoofde word aangeraai om bedryfsprosesse te […]
# XA Global Trade Advisors se jongste verslag, The Tariff Zombies, dui aan dat ondersoeke na invoerbelasting in Suid-Afrika gemiddeld 27 maande duur, vier keer langer as die amptelike teiken, terwyl die oudste geval na 64 maande nog nie afgehandel is nie. Volgens die verslag is 80-persent van die sake meer as ses maande oud. […]
# The Department of Public Works and Infrastructure has commenced operations to reopen the Zululand Education District Offices in Ulundi. The offices were closed since February 2025 after storm damage. Following a joint site inspection on Monday, the department confirmed cleaning and minor repairs are underway. Officials expressed optimism that staff will soon return to […]
# The Kremlin rejected the central arguments for U.S. President Donald Trump’s rhetorical U-turn on the war in Ukraine, as nationalists and political insiders reacted with a mixture of defiance and mockery. Trump yesterday said he believed Ukraine could retake all its land controlled by Russia and that Kyiv should act now with Moscow facing […]
# Netbal: Die Baba-Proteas het hul gesag by die 2025 Netbal Wêreldjeugbeker bevestig met ‘n 64–33 oorwinning oor Malawi in hul Groep D-botsing en daarmee kontinentale spogregte vir Suid-Afrika verseker. Dit is hul derde agtereenvolgende oorwinning met albei nasies wat tot voor die wedstryd onoorwonne was. Die Baba-Proteas het na die eerste kwart met 16–9 […]
# Drie verdagtes is gisteraand dood en twee beseer tydens ‘n skietery met die polisie in Atteridgeville, Pretoria. Die SAPD se Snelwegpatrollie, ondersteun deur privaat sekuriteit, het reageer op intelligensie oor ‘n kapingsindikaat. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê beamptes het probeer om die verdagtes se voertuig te stop, maar ‘n hoëspoed-jaagtog en ‘n oor-en-weer skietery het […]