# Motorsport: Marc Marquez can clinch his seventh MotoGP world championship in Japan at the weekend to underline a season of dominance and match the record of motorcycle great Valentino Rossi. The Spanish Ducati rider is on a whopping 512 points and needs just three points more than his brother Alex Marquez to win the […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bevestig dat die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Tshwane noodmaatreëls ingestel het nadat kragonderbrekings die fasiliteit geraak het. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê rugsteunstelsels en bykomende lampe word gebruik, terwyl alternatiewe selfoonnommers vir kritieke dienste toegeken is. Hy het bevestig dat die onderbrekings deur diefstal en vandalisme veroorsaak is, […]
# RISE Mzansi sê Suid-Afrika kan nie ‘n verenigde nasie bou terwyl hulle worstel met swak leierskap, georganiseerde misdaad, geslagsgeweld, honger, werkloosheid en mislukte munisipaliteite nie. RISE Mzansi-leier, Songezo Zibi, voer aan dat die nasie, ten spyte van die land se ryk diversiteit en erfenis, steeds ondermyn word deur ‘n swetterjoel krisisse. Zibi doen ‘n […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra die benoeming van gekwalifiseerde individue om vakatures op die rade van Gemeenskapsonderwys- en Opleidingskolleges te vul. Die stap, wat verlede week in die Staatskoerant gepubliseer is, is daarop gemik om bestuur, verantwoordbaarheid en vernuwing in die sektor te bevorder. Manamela het die kolleges beskryf […]
# Tennis: Jannik Sinner het veranderings aan sy spel aangebring voor sy eerste verskyning sedert hy teen Carlos Alcaraz in die Amerikaanse Ope die spit afgebyt het. Die Italianer kon nie sy titel die maand in New York teen Alcaraz verdedig nie, wat hom in vier stelle geklop het om weer die wêreld se nommer […]
# Die LUR vir Samewerkende Regering in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, maan inwoners om versigtig te wees aangesien ontwrigtende reën deur die week verwag word. ‘n Woordvoerder Senzelwe Mzila sê ‘n Vlak 4-waarskuwing raak munisipaliteite, insluitend eThekwini, Jozini en Newcastle, terwyl ‘n Vlak 2-waarskuwing gebiede soos Kokstad en uMngeni dek. Oorstromings en infrastruktuurskade word verwag met […]
# Die miljardêr Elon Musk se pa, Errol Musk, word daarvan beskuldig dat hy ten minste vyf van sy kinders en stiefkinders drie dekades lank seksueel misbruik het. Volgens ‘n ondersoek deur die New York Times strek die bewerings terug tot 1993 in Suid-Afrika en Kalifornië, en sluit misbruik in van slagoffers so jonk as […]
# Die Activists and Citizens Forum sê getuienis deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het politieke inmenging in die polisie blootgelê. Voormalige polisieministers Nathi Mthetwa, Bheki Cele, en huidige Senzo Mchunu is geïmpliseer in verdoemende getuienis by die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê die onthullings bevestig jarelange kommer oor […]
# Die Kremlin het Amerikaanse president Donald Trump se argumente in sy ommeswaai oor die oorlog in Oekraïne verwerp, terwyl nasionaliste met ‘n mengsel van verset en bespotting reageer het. Trump sê hy glo Oekraïne kan al sy grond wat deur Rusland beheer word, terugneem. Hy meen Kiëf moet nou optree terwyl Moskou “groot” ekonomiese […]