# President Cyril Ramaphosa sê maatskappye moet opleiding en vaardigheidsontwikkeling vir jongmense as ‘n belegging in hul ondernemings beskou. Hy het tydens ‘n jeugindiensnemings-konferensie in Sandton, Johannesburg, gesê jongmense bring vars perspektiewe, veral terwyl nywerhede kunsmatige intelligensie begin gebruik. Ramaphosa sê bestaande programme vir jeugindiensneming moet lei tot volhoubare voortbestaan en nie net tydelike werk […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement vra gemeenskappe om te waak teen blootstelling aan lood as deel van die Internasionale Week vir die Voorkoming van Loodvergiftiging. Kinders en swanger vroue kan deur middel van stof, verf en speelgoed aan lood blootgestel word. Dit hou ernstige gevare in en kan breinontwikkeling en groei beïnvloed. Woordvoerder Steve Mabona sê […]
# Die Hooggeregshof in Polokwane, Limpopo, het die borgtogappèl-aansoek van die geskorste Tshwane-metropolisiebeampte Peter “Gagash” Nonyane en sy vrou, die prokureur Charlotte Tibana, geweier. Regter Karin Leanne Pillay het bevind hulle kon nie oortuigende redes vir hul vrylating aanvoer nie en kan moontlik met getuies inmeng. Hulle bly in aanhouding tot 6 November. Die twee […]
# Government has provided a loan guarantee of up to one-billion-rand to SA Airways to help fund its day-to-day operations in the face of rising fuel prices. Treasury director-general Duncan Pieterse says it is not an allocation, meaning government guarantees to pay back loans of up to one-billion-rand should the airline default. He adds government […]
# President Donald Trump van Amerika verdedig die vrylating van die Amerikaanse burger, Stephen Hubbard, uit Russiese aanhouding en ontken dat enige toegewings aan president Vladimir Putin gemaak is. Die 74-jarige oud-onderwyser is daarvan beskuldig dat hy vir Oekraïne geveg het toe hy in 2022 aangekeer is. Hy is sewe-jaar tronkstraf opgelê. Trump sê Hubbard […]
# Rugby: The Lions say following an autopsy report lock Hyron Andrew’s death was found to be caused by a a tear in his aorta. Andrew died suddenly in a French Hotel last Friday prior to the team’s match against La Rochelle. The statement added the French authorities, who conducted the autopsy, confirmed the cause […]
# Die Nasionale Tesourie het besparings van R13-miljard oor die volgende drie jaar geïdentifiseer deur bedrog in maatskaplike toelaes te verminder. Die regering beplan om soortgelyke verifikasiemaatreëls uit te brei na studentebeurse en behuisingsubsidies. Die kontroles sluit biometriese registrasie en kruisverwysing van regeringsdatabasisse in om duplikaat- of bedrieglike eise op te spoor. Die minister van […]
# Die Nasionale Tesourie het vier-duisend-323 hoërisiko- of vermeende “spookwerkers” op die regering se betaalstaat geïdentifiseer. Die gevalle behels persone wie se identiteit of indiensnemingsbesonderhede nie geverifieer kon word nie, asook individue wat moontlik fiktief is, of reeds oorlede is maar steeds staatsalarisse ontvang. Die Tesourie konsolideer die bevindinge van sy ondersoeke in samewerking met […]
# Die regering verhoog sy gebeurlikheidsfonds tot tien-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar om voorbereid te wees op droogte, die verwagte El Niño-weerpatroon en moontlike verdere skokke in energiepryse. Die geld is bedoel om as buffer te dien vir noodgevalle wat bykomende druk op huishoudings, besighede en staatsbesteding kan plaas. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]