# Inwoners van die Wes-Kaap word aangemoedig om benoemings in te dien vir die 2025 provinsiale Kultuursake-toekennings wat môre sluit. Thomas Walters van die DA doen ‘n beroep op die publiek om individue en organisasies te vereer wat blywende bydraes tot kuns, kultuur en erfenis lewer. Die toekennings, aangebied deur die Departement van Kultuursake en […]
# Accountability Now sê Suid-Afrika het dringend ‘n korrupsiebestrydingsliggaam nodig wat onafhanklik van die uitvoerende gesag is. Die direkteur van Accountability Now, Paul Hoffman, sê die werklike probleem is sistemiese mislukking, aangesien korrupsie ongestraf bly. Hy het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika gesê en ondersoek is nodig nie – slegs gewaagde regshervorming oor korrupsie, […]
# Die Vrystaatse LUR vir Onderwys, Mantlhake Julia Maboya, gaan vandag die Multi-sertifiseringsprogram by die Louis Botha Tegniese Hoërskool in Bloemfontein bekendstel. Die inisiatief rus leerders toe met kwalifikasies wat deur die bedryf erken word in sektore soos IT, finansies en gasvryheid. Daarbenewens sal ‘n sweiskursus van vandag tot 22 Julie deur SA Truck Bodies […]
# Atletiek: Span Suid-Afrika is op pad om ‘n merkwaardige 130-medaljes in te oes by die 11de Afrika-unie Sportraad Streek 5-jeugspele in Windhoek en Swakopmund. Die swemspan het 49 medaljes verower, die veldatlete 31, terwyl netbalsterre hul titel suksesvol verdedig het deur Malawi in ‘n strawwe eindstryd te klop. Suid-Afrika het ook die goue medalje […]
# Die DA in KwaZulu-Natal sê die Departement van Menslike Nedersettings het ‘n begroting van 3,9-miljard-rand vir 2024/25 bestee, maar kon nie daarin slaag om belangrike teikens te haal nie. Riona Gokool van die DA sê slegs 28-persent van die aanwysers is bereik. Sy sê geen titelaktes, opgraderings van informele nedersettings en gemeenskapseenhede is gelewer […]
# Krieket: Die derde toets tussen Engeland en Indië op Lord’s het gister ‘n boeiende derde dag beleef, met beide spanne wat hul eerste beurt op 387 afgesluit het, ‘n seldsame gebeurtenis in toetskrieket. KL Rahul se honderdtal, ondersteun deur Rishabh Pant op 74 en Ravindra Jadeja op 72, het Indië gehelp om Engeland se […]
# Die Forum for South Africa het sy teleurstelling uitgespreek oor hoofregter Mandisa Maya se miskenning van die plofbare bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. FOSA-woordvoerder Tebogo Mashilompane sê Maya se opmerkings skep voortydige twyfel en die risiko van regterlike vooroordeel indien die saak in die hof beland. Hy waarsku haar reaksie ondermyn die […]
# Cricket: The 3rd Test between England and India at Lord’s saw a gripping Day 3 yesterday, with both teams finishing their first innings on 387, a rare occurrence in Test history. KL Rahul’s century, supported by Rishabh Pant on 74 and Ravindra Jadeja on 72, helped India match England’s total. England’s pacers, including Jofra […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Kenny Tenza van die WNNR is as waarnemende adjunkdirekteur-generaal: Tegnologie-innovasie, aangestel. Nzimande se woordvoerder, Veli Mbele sê die aanstelling van 12 maande benut Tenza se kundigheid in die kommersialisering van intellektuele eiendom in die landbou-, voedsel-, chemikalieë- en gesondheidsbedrywe. Hy sê sy kundigheid sal […]