# Eskom sê hy lewer steeds ‘n bestendige en volhoubare elektrisiteitsvoorsiening vir die land. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die energiebeskikbaarheidsfaktor wissel tussen 65- en 71-persent, met die maand-tot-datum gemiddeld bo 70-persent op 71,15-persent. Sy sê die laaste keer dat dit so hoog was, was in 2021:
# Great Britain’s Katie Boulter and Cameron Norrie both suffered straight-set defeats at the China Open. British number two Boulter suffered a comprehensive 6-1, 6-3 loss against Wimbledon and US Open finalist Amanda Anisimova, having beaten her American compatriot Hailey Baptiste in round one. In the men’s draw, Norrie is also out after losing to […]
# Die Nasionale Energiereguleerder het die begin van ‘n marknavorsingsprojek aangekondig gefokus op die instelling en uitwerking van vaste en ander verwante koste wat deur elektrisiteitsverspreiders, insluitend Eskom en munisipaliteite, gehef word. NERSA se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die ondersoek is daarop gemik om te vas te stel hoe verspreiders hulle koste geformuleer het, wat […]
# Diving: Russian freediver Alexey Molchanov plunged 126 metres in a single breath to set a new world record at the AIDA Freediving World Championships in Limassol, Cyprus. He descended deep below the Mediterranean Sea with nothing but a headlight, two fins, and a rope as a guide, in a feat considered one of the […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die Haagse Groep sal nie rus totdat dit die wêreld verenig het om die internasionale wette wat die mense van Palestina beskerm, te verdedig nie. Die Haagse Groep, bestaande uit 30 lande, insluitend Suid-Afrika, eis dat Israel voldoen aan internasionale wette rakende sy onwettige […]
# Golf: Team Europe secured a strong 5.5 to 2.5 lead over the United States on the first day of the Ryder Cup at the Bethpage Black course in New York. The visitors dominated the morning foursomes with a 3-1 lead, highlighted by impressive victories from Jon Rahm and Tyrrell Hatton, Ludvig Åberg and Matt […]
# Met die United Democratic Movement wat vandag sy 28ste verjaardag vier, wil die party voortbou op sy rekord van beginselvaste leierskap met die oog op die plaaslike regeringsverkiesing van 2026. Adjunkpresident Nqabayomzi Kwankwa sê die party versterk sy strukture op grondvlak, vergroot sy lidmaatskapbasis en bemagtig die volgende geslag deur die UDM Youth Vanguard […]
# Electricity and Energy Minister, Kgosientsho Ramokgopa has confirmed that government is finalising an electricity package for the ferrochrome sector that goes beyond the negotiated pricing agreement framework available to other electricity-intensive enterprises. Speaking during a briefing Ramokgopa said the industry had raised the negative impact that high electricity tariffs were having on the viability of the […]
# Rugby: The Stormers team were firing on all cylinders when they beat the defending champions Leinster by 35-0 in their opening match of the United Rugby Championships in Cape Town last night. The home team scored four tries in the process to earn a bonus point. The halftime score was 6-0. However, the Sharks […]