# At least 100 people are feared dead following the collapse of a gold mining pit in Nigeria’s Zamfara State. The pit at the Kadauri mining site in the Maru local government area caved in on Thursday while scores of artisanal miners were working underground. Rescue operations continued into the weekend. Sanusi Auwal, a resident […]
# Rugby: Suid-Afrika het Argentinië gisteraand met 67-30 in hul Rugbykampioenskap-kragmeting by die Kingspark-stadion in Durban verslaan om tot bo-aan die punteleer te skuif met een ronde oor. Losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu het die rekord verbeter vir die meeste punte aangeteken deur ‘n Suid-Afrikaner in ‘n toets met 37. Hy het drie drieë gedruk, geslaag met […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die SWIMS-app vir die geïntegreerde bestuur van maatskaplike werk blyk ‘n deurbraak te wees in die manier waarop maatskaplike dienste in die provinsie bestuur word. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê tans gebruik een-duisend-141 maatskaplike werkers van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling die SWIMS-app om hul ingrypings op […]
# Rugby: South Africa thrashed Argentina 67-30 in their Rugby Championship encounter at the Kingspark stadium in Durban last night to move top of the table with one round to play. Fly-half Sacha Feinberg-Mngomezulu broke the record for the most points scored by a South African in a Test with 37, scoring three tries, nailing […]
# Die Verenigde Nasies het die Dag Hammarskjöld-medalje toegeken aan die oorlede lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, majoor Tolla Pieterse. Die adjunkhoof van die SANW, generaal-majoor René Mercuur, sê Pieterse is in Julie 2024 noodlottig gewond toe ‘n handgranaat naby sy slaapvertrek in die Beni-basis in die oostelike streek van die Demokratiese Republiek van […]
# Eskom sê hulle is daartoe verbind om ladingsvermindering binne die volgende 12 tot 18 maande uit te skakel. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die doelwit sal bereik word deur 640-duisend onwettige verbindings te verwyder en die infrastruktuur op te gradeer. Sy sê dit sluit die installering van slimmeters in wat onwettige elektrisiteitsverkope bekamp, en toegang […]
# Drie verdagtes word vir ondervraging aangehou nadat twee verminkte liggame op ‘n erf in die Kranspoort-gebied langs die N11 Groblersdal-pad in Middelburg, Mpumalanga gevind is. Polisiewoordvoerder, Fundiswa Maphanga, sê die polisie het op ‘n klagte op die erf gereageer. Hy sê met aankoms het die lede die liggame van twee onbekende slagoffers ontdek:
# Die waarnemende adjunk-nasionale polisiekommissaris, Khasi Senthumule, het die adjunk-provinsiale kommissaris van Gauteng, Mbuso Khumalo, aangestel om toesig te hou oor ‘n dubbelmoordondersoek. Dit handel oor die moord op pa en seun, Cloete en Thomas Murray, en die moord op prokureur Bouwer van Niekerk. Die Murray-skietery het in Maart 2023 langs die N1 tussen Johannesburg […]
# Eskom sê hy lewer steeds ‘n bestendige en volhoubare elektrisiteitsvoorsiening vir die land. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die energiebeskikbaarheidsfaktor wissel tussen 65- en 71-persent, met die maand-tot-datum gemiddeld bo 70-persent op 71,15-persent. Sy sê die laaste keer dat dit so hoog was, was in 2021: