# Pro-Palestynse betogers eis dringende optrede van die Suid-Afrikaanse regering teen volksmoorde in Palestina met die instelling van die Apartheidswetsontwerp teen Israel om boikotte, disinvestering en sanksies te verseker. Gister het duisende in Kaapstad opgeruk, onder leiding van burgerlike samelewingskoalisies, om strenger sankies teen Israel te bevorder. Die leier van die Global Anti Apartheid Movement, […]
# Cosatu het sy ernstige kommer uitgespreek oor die bewerings wat deur die Madlanga-kommissie ontbloot is oor politieke inmenging in die strafregstelsel. Die federasie doen ‘n beroep op almal wat betrek word om duidelikheid te gee oor hierdie baie ernstige bewerings, veral dié wat verband hou met politieke moorde. Edwin Mkhize van Cosatu sê die […]
# Rugby: The Bulls and Stormers opened their United Rugby Championship campaigns with home game victories, but the Lions and the Sharks were not so lucky. Yesterday, the Bulls staged a strong second-half comeback to defeat the Ospreys 53-40 at Loftus Versfeld. On Friday night, the Stormers overpowered Leinster 35-0 at the Cape Town Stadium. […]
# The United States said it would revoke Colombian President Gustavo Petro’s visa after he took to New York’s streets on Friday in a pro-Palestinian demonstration and urged U.S. soldiers to disobey President Donald Trump’s orders. Petro, addressing a crowd of pro-Palestinian protesters outside the U.N. headquarters in Manhattan, called for a global armed force with the […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hulle is diep teleurgesteld oor die Nasionale Raad van Provinsies se besluit om die ontbinding van die Knysna-munisipaliteit te verwerp. Dave Bryant van die DA sê die aanbeveling deur die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, was beide nodig en geregverdig in die lig van […]
# Athletics: Athletics: South African road running star Glenrose Xaba continued her good form by wrapping up her third 10km Women’s Challenge Grand Prix with a victory in the Gqeberha leg yesterday. She will be crowned the first South African athlete to win the series three times after the final leg at Mark’s Park in […]
# Die Oos-Kaapse provinsiale regering het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om klagtes te ondersoek na aanleiding van ontstellende berigte van seksuele misbruik, seksuele teistering en viktimisering van leerders in sommige van die provinsie se hoërskole. Die provinsiale LUR vir Onderwys, Fundile Gade, het verlede week gesê ongeveer sewe onderwysers van Ngangengelizwe High School en St […]
# Die Verenigde State sê die Colombiaanse president Gustavo Petro se visum sal ingetrek word nadat hy Vrydag die strate van New York ingevaar het in ‘n pro-Palestynse betoging en Amerikaanse soldate aangespoor het om president Donald Trump se bevele te verontagsaam. Petro het ‘n skare pro-Palestynse betogers buite die VN-hoofkwartier in Manhattan toegespreek en […]
# Die Vryheidsfront Plus doen ‘n beroep op die regering om met planne vorendag te kom om die Afrikaner-erfenisskatte in die land te beskerm. Jaco Mulder van die party sê die Kruger-groepering van standbeelde op die geskiedkundige Kerkplein in Pretoria se middestad is weereens gevandaliseer. Hy sê dele van die vier Burgerwag-standbeelde, wat simbolies die […]