# Die UDM-jeugleiersgroep sê geweldsmisdade teen kinders bly skokkend hoog en Suid-Afrikaners moet geweld en misdaad teen kinders saam met wettige aksie konfronteer. Die leiersgroepvoorsitter, Zintombi Sododile, sê Artikel 28 van die Grondwet beskerm uitdruklik die regte van elke kind teen mishandeling, verwaarlosing, mishandeling en agteruitgang. Sy sê die regte kan nie woorde op papier […]
# Tennis: Carlos Alcaraz said he had the “best physio in the world” after shrugging off concerns about an ankle injury to beat Zizou Bergs of Belgium in the second round of the Japan Open. The world number one had said he was “scared” after landing awkwardly during his first-round win over Sebastian Baez on […]
# Colombian President Gustavo Petro this weekend dismissed the U.S. decision to revoke his visa and accused Washington of violating international law over his criticism of Israel’s war in Gaza. The U.S. said on Friday it would revoke Petro’s visa after he took to New York’s streets on Friday to join a pro-Palestinian demonstration. He also urged U.S. […]
# Die hoofgetuienisleier, advokaat en senior regsverteenwoordiger van die Madlanga-kommissie, Terry Motau, het bevestig dat hy in gesprek is oor sy toekoms by die kommissie. Volgens News24 het Motau aan waarnemende adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga geskryf en versoek om die kommissie te verlaat. Motau moet nog sy besluit finaliseer terwyl die kommissie voorberei om getuienis aan […]
# Kyiv came under heavy drone and missile bombardment early this morning, in what independent monitors said was one of the biggest Russian attacks on the Ukrainian capital and surrounding region since the full-scale war began. The head of Kyiv’s military administration, Tymur Tkachenko, said at least three people were killed and about ten were injured in […]
# Golf: Team Europe delivered a dominant performance at Bethpage Black, sweeping Saturday’s Foursomes and Fourballs sessions to open up a historic 11.5 to 4.5 lead. This seven-point margin is the largest ever entering the final day of singles competition under the modern format. Rory McIlroy, Tommy Fleetwood, and Jon Rahm led the European charge […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê die nuwe aanlyn registrasie- en moniteringstelsel vir organisasies sonder winsbejag is ‘n deurbraak in die bekamping van onwettige geldvloei. Die waarnemende woordvoerder van die departement, Sandy Godlwana, sê die bekendstelling is gemik is om bestuur, aanspreeklikheid en deursigtigheid te versterk binne ‘n sektor wat sentraal staan tot Suid-Afrika […]
# Die GOOD-party sê hulle sal voortgaan om vir menseregte en waardigheid te staan, tuis en regoor die wêreld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hulle staan in solidariteit met die duisende wat gister die strate van Kaapstad ingevaar het in die Massa-optog vir Palestina teen Israel. Hy sê die party het gemeenskappe, bewegings en […]
# Die MK-party verwelkom die vinnige en positiewe optrede deur die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, om te verseker dat die 270-miljoen-rand vir die Nasionale Dialoog veilig is. Dit volg op kommer deur MK-partylede in die parlementêre portefeuljekomitee oor Beplanning, Monitering en Evaluering. Die MK-partywoordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die Ouditeur-generaal het bevestig dat die toekenning onder haar […]