# Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op deursigtigheid en verantwoordbaarheid in die ondersoek na kriminele aktiwiteite in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê bewerings van korrupsie in die hoogste wetstoepassingskantoor bedreig die geloofwaardigheid van die hele strafregstelsel en ondermyn die publiek se vertroue in die stryd teen misdaad:
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het met kommer kennis geneem van die Amerikaanse president Donald Trump se jongste plasing op sosiale media. Trump het gister aangekondig dat geen Amerikaanse amptenare vanjaar se Groep van 20-beraad in Suid-Afrika sal bywoon nie, en verwys na die land se behandeling van wit boere en sogenaamde […]
# President Cyril Ramaphosa is as tussentydse voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap aangestel na die bedanking van Madagaskar weens politieke onrus en ‘n militêre oorname in die land. Ramaphosa sê SAOG moet die uitdagings wat Madagaskar in die gesig staar, aanspreek. Hy het gisteraand ‘n buitengewone SAOG-beraad virtueel toegespreek:
# President Cyril Ramaphosa sê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap staan as ‘n baken van solidariteit en ‘n gemeenskap gebaseer op die waardes van eenheid, vrede, gelykheid en wedersydse voordeel. Ramaphosa het gisteraand die buitengewone SAOG-beraad virtueel toegespreek. Die president sê hierdie waardes word egter getoets word deur ‘n samevloei van uitdagings. Hy het die SAOG versoek […]
# Motorsport: Kampioenskapsvoorloper Lando Norris het gister vir die eerste keer die seisoen die voorste wegspringplek in ‘n snelren verseker toe hy voor Mercedes se Kimi Antonelli en sy McLaren-spanmaat en mededinger Oscar Piastri gekwalifiseer het. Die 25-jarige Brit, is met een punt voor Piastri in die stryd om die renjaerskampioenskap met nog vier wedrenne […]
# Tennis: Die wêreldnommer-een Aryna Sabalenka het Amanda Anisimova gister in ‘n hewige stryd met 6-3, 3-6, 6-3 geklop. Sy kom nou vir die titel in die WTA-eindstryd teen Elena Rybakina te staan. Albei spelers mik na hul eerste Billie Jean King-trofee en is tot dusver onoorwonne in die toernooi, met die 2022-finalis Sabalenka wat […]
# Die presidensiële woordvoerder Vincent Magwenya het bevestig president Cyril Ramaphosa en DA-leier John Steenhuisen was in gesprek oor moontlike veranderinge aan die DA se kabinetsposte. Volgens News24 vra Steenhuisen dat die minister van Omgewing, Bosbou en Visserye, Dion George, deur partywoordvoerder Willie Aucamp vervang word. Steenhuisen wil ook hê DA-LP Alex Abrahams moet as […]
# Presidential spokesperson Vincent Magwenya has confirmed that president Cyril Ramaphosa and DA leader John Steenhuisen have been in discussions over potential changes to the DA’s Cabinet positions. News24 reports that Steenhuisen wants the minister of the Environment, Forestry and Fisheries, Dion George, to be replaced by party spokesperson Willie Aucamp. Steenhuisen also wants DA […]
# President Donald Trump sê geen Amerikaanse amptenare gaan die Groep van 20-beraad in Suid-Afrika later vandeesmaand bywoon nie, met verwysing na die land se behandeling van wit boere. Trump het op sy Truth sosiale netwerk gesê dis ‘n totale skande dat die G20 in Suid-Afrika gehou word. Die Trump-administrasie beskuldig die Suid-Afrikaanse regering al […]