Skip to content

DA bevaagteken R45m Tarlton-agripark se koste terwyl ‘n boer langer as ‘n jaar wag [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê terwyl opkomende boere sukkel om steun te kry, het die regering 45-miljoen-rand bestee aan die Tarlton-agripark wat slegs 11 ondernemings bedien. Woordvoerder Bronwynn Engelbrecht sê die boer, Sakhile Jele, het langer as ‘n jaar gewag op ‘n besluit oor finansiering te midde van veranderende vereistes en burokratiese rompslomp. Sy sê hulle gaan die LUR vir Landbou, Vuyiswa Ramokgopa, vra wanneer Jele se saak hanteer gaan word:

AFR EngelbrechtOnAccountability